Diamonds 'n Daisies
Opsomming van Resensie
Carina A - Sep 2020
Gemiddeld
Rustig
Diamonds 'n Daisies's terugvoer
Baie dankie dat julle Kleinzee as bestemming gekies het. Dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit.
Monica F - Jan 2019
Gemiddeld
Was heerlik om hier te bly.
Diamonds 'n Daisies's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Monica. Ons is bly julle het ons dorp ook ingesluit by jul reisplanne.
Jakes P - Okt 2018
Gemiddeld
Baie lekker oorgebly.
Nomvuyo S - Aug 2018
Gemiddeld
Amazing!
Diamonds 'n Daisies's terugvoer
Thank you so much for your feedback. We are really glad you enjoyed your stay.
Vanessa T - Jul 2018
Gemiddeld
Interessante, karaktervolle huisie.
Diamonds 'n Daisies's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer alle insette, aangesien dit ons enigste geleentheid is om toekomstige besoekers se ervaring so aangenaam moontlik te maak.
Ons is jammer dat jy voel R950 vir 5 persone was nie waarde vir geld nie. Ons glo ons is in lyn met ander instansies wat akkommodasie aanbied in die area, maar sal nietemin weer hierna kyk.
Weereens, dankie vir jou terugvoering.
Hantie V - Mei 2018
Gemiddeld
Plek is goed. Net die stort en voordeur verlang veranderinge en onderhoud.
Lees meerDiamonds 'n Daisies's terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoering. Ons wil net graag bevestig dat die voordeurslot in tussen verander is, so dankie dat jul dit onder ons aandag gebring het. Die stort in die bad het ons egter minder beheer oor, aangesien dit is hoe die badkamers destyds ingerig was, en daar nie werklik spasie beskikbaar is vir 'n stort op 'n ander plek nie. Bad bly egter altyd 'n opsie :)
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Derdelaan 15, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom