Nigel Akkommodasie by Diana's Guest House | LekkeSlaap
+11

Diana's Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eeufeeslaan 68 , Ferryvale, Nigel, 1491, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Diana's Guest House bied B&B-verblyf in Nigel, 65 km suidoos van Johannesburg. Dis ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en as oornagverblyf.

Verblyf word in 4 kamers gebied en elke kamer het slaapplek vir 2. Daar is 3 kamers met dubbelbeddens en die vierde kamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 gemeenskaplike badkamers met 'n bad of stort.

Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gemeenskaplike sitkamer het 'n TV met DStv.

Trekpleisters in die omgewing sluit die Marievale Voëlbewarea, wildparke, museums, natuurreservate en gholfbane in.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Diana's Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eeufeeslaan 68 , Ferryvale, Nigel, 1491, Gauteng
  • Gaste dink Diana's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nigel Gauteng
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eeufeeslaan 68 , Ferryvale, Nigel, 1491, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFC6VX0C25y8IrrjszoSXwLhbninuyNo5DamHTmm2hhpIqKAAIy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 68 Eeufees Avenue Ferryvale 1491 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.429458218664 28.474880481476
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za