Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Appel & Ui Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 57 resensies vir Die Appel & Ui Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wentzel P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel P
Gesin met tieners

Vriendelik, skoon en netjies.

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oorgeslaap.

Dit is mooi skoon en kan enige een aanbeveel. Vriendelike ontvangs gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en vriendlike ontvangs.

Naby hospitaale en winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, baie netjies en skoon.

Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marise V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike ligging vir ons doeleindes.

Madelein, die gastehuiseienaar is vriendelik en hulpvaardig en het ons welkom laat voel. Die matras was heerlik en die kamer het lekker oggendson. Die TV het wêreldwye kanale vir gaste wat dit wil gebruik. Die ligging is gerieflik naby 'n winkelsentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Madelein is baie vriendelik en 'n uitstekende gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stewart B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart B
Saam met vriende

Puik, skoon en ingerig.

Kan nie fout vind nie. Kamers, badkamers en kuierarea was skoon, netjies en ingerig. Madelein is baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rehette A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende en netjiese verblyfplekkie.

Ons beveel die Appel & Ui met liefde aan. Madelein is baie vriendelik en haar diens is uitstekend. Die kamers is baie netjies en skoon. Jy is nie eers bewus van enige beurtkrag nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Die kamers is baie oulik. Dis pragtig skoon en netjies met als wat mens benodig. Madelein het ons so vriendelik verwelkom en baie tuis laat voel. Sal beslis weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine B

Wow! Dit was wonderlik!

Ons was so vriendelik ontvang deur Madelein, ons het onmiddelik tuis gevoel. Die kamer en badkamer is pragtig en silwerskoon en die uitsig. Sal graag op die stoep wil vertoef in die somer. Dankie Madelein, ons sal baie graag weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique B

Gemaklik

Die verblyf was presies wat ons nodig gehad het en Madelein was behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons 2de bly by Appel en Ui en het dit baie geniet.

Madelein het ons so vriendelike ontvang en ons so tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

Fantasties!

Een van die beste gastehuise wat ons al by oornag het. Ten volle toegerus as daar beurtkrag is, kwaliteit linne en eetgery, netjies en skoon, die mooiste uitsig oor die dorp en vriendelikste verwelkoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Gesin met tieners

Baie beïndruk.

Ons is vriendelik ontvang en alles was netjies en net soos ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het.

Nuwe beddens en beddegoed, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Het drie nagte oornag. Kamer was baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers. Aangename verwelkoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinette S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette S
Gesin met tieners

Baie netjies, prakties, vriendelik.

Netjies. Goeie kwaliteit. Vriendelike ontvangs. Prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amor M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amor M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie netjiese verblyf met goeie beddens. Gasvrou is uiters vriendelik en behulpsaam. Ideale oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Amor. Dit was 'n plesier om jou en jou man te ontmoet.

Ons sien daarna uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Madelein en Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Tshiya N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshiya N
Saam met vriende

Awesome host, spacious place beautiful scenery.

Would book it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Dear Tshiya,

Thank you so much for your lovely review. We are looking forward to welcoming you back in the future.

Kind regards,
Madelein and Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Frank S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly. Pleasant.

Thanks for the hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Dear Frank,

I appreciate your kind review, thank you for your continued support. It was lovely welcoming your wife back again today.

Kind regards,
Madelein and Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Laurina S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en veilige oornag.

Die eenheid is nuut ingerig en buite-area is nog in beplanning. Ons is baie vriendelik ontvang en het sommer heerlik gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek.

Ons het 'n familiekuier in Randfontein gereël, wou dus naby Randfontein tuisgaan. Die Appel & Ui Gastehuis het elke verwagting oortref. Ruimte na buite, stoep met uitsig oor Johannesburg, lampies met helder lig gedurende beurtkragsessies, lessenaar, genoeg muursokke. Kombuisgeriewe voldoende, alles van goeie kwaliteit. Ons sal beslis weer van Die Appel & Ui Gastehuis gebruik maak wanneer ons van die Vrystaat af Gauteng toe kom. Die P&P winkelsentrum naby Die Appel & Ui Gastehuis is ewe puik. Heerlike lamsvleis en warm knoffelbrood op pad Randfontein toe daar gekoop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Maretha,

Baie dankie vir julle mooi resensie asook die pragtige stemopname wat julle aan my gestuur het. Dit maak my gelukkig om te weet dat julle lekker gebly het. Ons sien daarna uit om julle toekoms weer terug te verwelkom. Mag julle veilig toer.

Vriendelike groete,
Madelein en Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Linda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Besigheidsreis

Uitstekend.

Madelein was 'n uitstekende gasvrou, sy het ons verwelkom met soveel warmte en vriendelikheid en ondanks die loadshedding was die geriewe en verblyf uitstaande. Netjies en puik. Ons sal weer gebruik maak van die gastehuis. Dankie Madelein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige kamer. Mooi uitsig.

Aangename verblyf. Mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Madelein het ons baie welkom laat voel en is baie vriendelik!

Sal weer en weer daar gaan oorslaap, voorwaar die beste en baie mooi. Dankie, Madelein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shawn M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en privaat.

Heerlik gebly. Mooi uitsig vanaf die braai area om heerlik te kon ontspan. Alles is daar wat nodig is. Ook naby geleë aan winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renald D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renald D
Enkelreisiger

Was lekker en veilig gewees, sal weer die plek gebruik vir oorslaap as ek weer in die area is.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P
Gesin met klein kinders

Absoluut perfek vir ons behoeftes.

Uiters skoon en netjies en ons tyd van kom en gaan het niemand verontrief nie, so ons het nooit ontuis gevoel nie. Madelein en haar span het 'n wenresep hier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lionel L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The service was excellent and what friendly people. It was a pleasure to stay there and hope to do so again.

The lady always made sure that we were comfortable and was always available with information and advise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E
Gesin met tieners

Fantastiese plek.

Mense is behulpsaam, vriendelik en alles was skoon, netjies en baie bekostigbaar. Ek beveel die gastehuis 100% aan aan toekomstige reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Baie vriendelik ontvang en die kamer was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corneli A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneli A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike oornaggeriewe.

Baie dankie vir 'n wonderlike plekkie. Als was skoon en netjies. Madelein het uit haar pad gegaan om dinge vir ons aangenaam te maak en sommer net 'n geselsie aan te knoop. Dit is sentraal en naby aan winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, behulpsaam en skoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dehan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dehan V

Baie netjies en veilig. Baie vriendelike eienaars.

Goeie diens. Baie mooi uitsig van Krugersdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Dehan, Dankie vir die gawe resensie. Dit was net ń plesier om julle as gaste ontvang. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie P
Gesin met tieners

Perfekte oornagverblyf.

Ek en my man het in Ui oorgeslaap en die kinders in Appel. Die ligging was vir ons ideaal in 'n stil en veilige omgewing. Die kamers is ruim, baie goed toegerus en silwerskoon. Die stoep met die pragtige uitsig was 'n bonus. Madelein is 'n wonderlike gasvrou en sy het my vroeg via WhatsApp gekontak met aanwysings en reëlings, en sy het ons dadelik tuis laat voel toe ons daar aankom. Ons sal definitief weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering Anne-marié, dit word werklik waardeer. Dit is altyd goed om te hoor dat ons gaste lekker gebly het. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvryheid van eienaars Madelein en haar man.

Gasvryheid 5 ster, kamer netjies en bied 'n mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Johan,

Ek waardeer jou gawe resensie. Dit is goed om sulke mooi woorde te lees. Sien julle hopelik gou weer.

Vriendelike groete, Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Danie D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met vriende

Onverbeterlik.

Baie vriendelike diens, uiterse netjiese eenhede in 'n baie stil area. Sal elke keer hier kom bly en dit vir enige iemand aanbeveel. Het sommer net tuis gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Jané, Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was ń plesier om julle pragtige gesin vir die naweek, in al drie eenhede, te huisves. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Alan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan B

Excellent hosting and very clean.

Definitely I will be back in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Thank you Alan for the positive feedback. It was only a pleasure to have you and your son stay here for the week.

We are looking forward to welcoming you back in the future. Kind regards, Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Frank S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank S
Gesin met klein kinders

Great hosts.

Neat, clean, great communication from hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Dear Frank, Thank you so much for your lovely review. We are looking forward to welcoming you & your wife back in the future. Kind regards, Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Marthie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en aangenaam.

Verblyf was stylvol en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Marthie, Ek waardeer jou gawe resensie. Sien julle hopelik gou weer. Vriendelike groete, Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Rudy V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy V
Besigheidsreis

'n Juweel wat ek ontdek het. Jy kan nie vriendeliker ontvangs kry nie. Ek is oor 10 weke weer daar.

Alles wat jy verlang van 'n gastehuis. Diens uitstekend. Baie vriendelik. Netheid uitstekend. Prys billik vir omgewing. Dankie weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Rudy,

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is net ń plesier om jou elke 10 weke hier te verwelkom. Ek waardeer dat jy jou kolega, Gerhard ook hierheen verwys het.

Vriendelike groete en sien jou binnekort weer,
Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
S N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S N

Baie netjies, stil en rustig.

So lekker om by plek in te stap en hy lyk soos op die fotos op internet. Baie netjies en rustige oornag ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Sonja, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit was net ń plesier om julle in al drie ons eenhede te kon huisves en dit was so lekker om julle te ontmoet. Ek sien daarna uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Douline M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douline M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Skoon, netjies, lekker beddens, lieflike uitsig van bo die berg, en so 'n gawe gasheer en gasvrou. Dankie, Madelein-julle, ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Douline, Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was ń plesier om julle vir ń week hier by ons te verwelkom. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms weer te ontvang. Vriendelike groete, Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Nicolette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons nodig gehad het.

Hierdie plekkie (Die Ui) beveel ons met groot vrymoedigheid aan. Dit is by vêr die skoonste, netjiesste plek waar ons nog gebly het. Lekker sentraal. Heerlikste stoep met 'n sagte rusbank waar ons lank kon sit en gesels en die mooiste uitsig geniet. Selfs die koffie in die kamer was spesiaal. Dankie vir 'n plekkie waar ons kon ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Nicolette, Dit maak my hart so bly om so ń mooi resensie te ontvang. Dit is goed om te hoor dat julle dit terdeë geniet het. Om hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Nicolette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Besigheidsreis

Presies wat ek nodig gehad het.

Werklik 'n baie netjiese, skoon eenheid. Was lekker om te oornag. Vars beddegoed, alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering Nicolette, dit word werklik waardeer. Dit is altyd goed om te hoor dat ons gaste lekker gebly het.
Vriendelike groete,
Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Rosalyn E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ons verwag het.

Het vroeg al van Madelein 'n boodskap gekry met padaanwysings en inkloktyd. Aangekom by gastehuis was ons baie goed ontvang deur Madelein en sy was baie vriendelik en gasvry. Het ons baie gemaklik laat voel en alles mooi verduidelik. Haar plekkie was oorgenoeg vir ons. Ons het so lekker met haar gesels dat ons laat was vir ons afspraak. Ons hou daarvan om verskillende plekke te besoek as ons na 'n dorp toe gaan en het al baie deur LekkeSlaap bespreek, maar die plekkie sal ons weer en weer besoek. Baie dankie Madelein dat jy ons so welkom laat voel het. Sal jou weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Rosalyn, Baie dankie vir die positiewe resensie en mooi woorde. Dit was so lekker om julle hier te kon verwelkom. Ek het self heerlik met julle gekuier. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Tayla R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tayla R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and enjoyable stay.

The location of the bed and breakfast is in a lovely area, close to stores and restaurants. The hosts were friendly and welcoming. Will definitely be back. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Dear Tayla, Thank you so much for your lovely review. We are looking forward to welcoming you back in the future.
Kind regards,
Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Cornette S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornette S
Gesin met tieners

Oornagverblyf na 'n funksie.

Madelein is baie gasvry en sy het seker gemaak ons skort niks nie. Ons het baie lekker oornag, die kamers en badkamers is ruim en perfek skoon. Die uitsig is pragtig. Besonderse gemaklike kussings!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Cornette, Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is lekker om te hoor dat gaste gemaklik bly en die uitsig geniet. Ons sien daarna uit om julle toekoms weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Luraine N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luraine N

Aangename en uitstekende gastehuis met alles wat jy nodig het.

Die gastehuis het gevoel of ek tuis is. Alles wat jy nodig het is daar. Netheid is puik en dienste en geriewe is wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Luraine, Ek waardeer jou gawe resensie. Dit is goed om sulke mooi woorde te lees. Sien julle hopelik gou weer.
Vriendelike groete,
Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Jannie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienaars, mooi skoon, netjies plekkie.

Baie lekker gebly, mooi area en uitsig. Sal weer van die plekkie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Jannie, Dit was net ń plesier om julle as gaste ontvang. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom met die volgende Diamant 4 Boeremusiek fees.
Vriendelike groete,
Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Illse V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect little stay over.

Perfect little stay over with everything you can possibly need. Comfortable beds, good size bathroom, secure parking and a wonderful view for coffee the next morning. Perfectly silent at night. Small kitchenette with basin, coffee supplied and Madelein is on standby for anything you might need over and above. Most definitely good value for your money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Dear Illse, Thank you for your beautifully detailed feedback. I appreciate your kind words and we are looking forward to welcoming you back soon.
Kind regards,
Madelein & Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Carin H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dadelik tuis gevoel. Wonderlike hartsmense en niks is te veel moeite vir hulle nie.

Hulle het dadelik toe ons kontak maak vir ons 'n WhatsApp-adres gestuur en ons alreeds welkom laat voel. Toe ons daar aankom is ons warm verwelkom en daar was 'n spyskaart van heerlike etes wat ons kon bestel. Alhoewel hulle nie ontbyt bedien nie, het hulle uit hulle pad gegaan om vir ons iets te ete te gee die volgende oggend en het geweier dat ons enige iets ekstra hiervoor betaal. Alles was so netjies en die uitsig van die stoep af en geroep van tarentale was 'n heerlike bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Carin.
Dit was net 'n plesier om vir jou en Poen hier by Die Appel & Ui Gastehuis te kon verwelkom na julle avontuur in die pragtige Namakwaland. Ek is so bly om te hoor dat julle tuis gevoel het.
Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete, Madelein en Jaco

Die Appel & Ui Gastehuis
Johan T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Besigheidsreis

Het heerlik gebly.

Ek is baie vriendelik ontvang. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om dit vir my so gemaklik moontlik te maak. Die uitsig is iets besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Beste Johan, ons waardeer jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om jou as gas te ontvang. Hoop om jou binnekort weer te verwelkom.
Groete, Madelein en Jaco.

Die Appel & Ui Gastehuis
Gertruida S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida S
Enkelreisiger

Vriendelike diens. Rustige atmosfeer.

Dit was 'n absolute plesier. Madelein en haar man het die ekstra myl gegaan om te verseker dat ek gemaklik was en alles gehad het wat ek kon nodig kry. My kamer was netjies en gemaklik. Die uitsig is asemrowend en alles was silwerskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was 'n plesier om jou te ontmoet.
Ons sien daarna uit om jou in die toekoms terug te verwelkom.

Die Appel & Ui Gastehuis
Isabell D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed geleë.

Die kuiertjie was werklik baie lekker. Madelein en haar man was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie naby aan winkels vir wat mens ookal benodig. Heerlike warm geslaap ten spyte van hoe koud dit nou is. Ek en my man is uiters tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie liewe Isabell. Ek is bly om te hoor dat julle so 'n goeie ervaring gehad het. Ons sien daarna uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Groetnis, Madelein en Jaco.

Die Appel & Ui Gastehuis
Jeremy O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy O
Saam met vriende

I found our stay very comfortable and tranquil. Awesome view from on top of the hill. Our host Madelein very helpful and friendly.

Beautiful surroundings and a stunning view. Very clean and well organised accommodation. A convenient but secure entry and exit well set out. Thanks for an awesome stay Madelein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Appel & Ui Gastehuis se terugvoer

I hope that you are well and staying warm and safe this winter.
It was only a pleasure to welcome Dwayne and yourself to our guesthouse. Thank you for your kind review.


Die Appel & Ui Gastehuis
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Libertasstraat 134, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73b1e9d2da23484e6ef61e1391c09738fe6bf1ea9a3295f74feb3dd9a355eb52b0aa5a427b58efc7b2363178d4f513660c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 134 Libertas Street Noordheuwel 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.09006 27.80617