Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Ark

Die Ark
Vanaf
Vanaf R420
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Die tariewe is vir selfsorg.
Die eenheid het nie 'n TV nie.
Klein troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Rook is verbode.
Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.
Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.
Die Ark bied privaatheid aan gaste wat gerespekteer word, maar vriendelike advies en raad is enige tyd beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 1, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArzdxeJlIxZozEtiOlHRwvgURBSL6Ex4WYTgbwXwBC8uQIQtye5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 1 Pienaar Street Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050326707308 22.263568962758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem