Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Berghuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Die Berghuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chevonne G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne G
Gesin met klein kinders

Rustig, ontspannend en die moeite werd.

Dit is presies wat ons gesoek het en absoluut die moeite werd. Die rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en romanties.

Baie lekker en veral almal af. Ons geniet dit elke keer. Stil en die natuur skoon is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Plek kort bietjie onderhoud, maar ons het baie lekker gebly. Die aanwysings kan opgedateer word, die GPS vat jou heeltemal verby die afdraaipad. Op die N4, ry deur Swartruggens Tolplaza, hou aan tot jy die bordjie Sterkstroomweg sien. Draai daar links, ry so 3-4 km op grondpad, dan is die plaashek aan jou linkerkant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Heerlik gerus met net die natuur om ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V
Saam met vriende

Baie lekker gekuier, mooi roetes gestap, lekker gelag om die donkie te stook!

Baie baie lekker gebly! Rustigheid vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eltin K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eltin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aanbeveel vir enige iemand wat wil rus in die beeldskone natuur.

Uitstekend! Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak B
Gesin met klein kinders

Wonderlike wegbreek vir die naweek.

Die stukkie juweel in die Marico Bosveld is 'n moet vir mense wat weg wil breek van die stede. Baie primitief, stil en weggesteek tussen die berge. Al die primêre geriewe is daar, dit laat 'n mens weer terugkom om te waardeer wat ons het. En dit laat 'n goeie ervaring na om weer terug te wil kom na die paradys. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is die perfekte plek vir 'n romantiese naweek weg.

Die uitsig is asemrowend. Die huisie is skoon en mooi. Ons het buite gelê en na die sterre gekyk soos mens nooit in die stad sal sien nie. Die donkie werk baie goed. Ons het 'n kamp yskas wat met sonkrag werk saam gevat en as 'n vrieskas vir ys gebruik. Die huis se vrieskas is nie koud genoeg om ys te maak nie. Ons sal beslis weer terug gaan. Maar net vir langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Gesin met tieners

Absolute rustigheid.

Was al ons 2de besoek. Dit bly een van ons gunsteling wegbreekplekke vir rustigheid en ontspanning. Genoeg vars lug en net rustige gesinstyd. Eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig en laat mens sommer tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and beautiful.

The place gives you a sense of peace. It's a great place to go to get away from the hustle and bustle of life. The scenery is very beautiful and the house is very cosy and warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B
Gesin met klein kinders

Rustig.

Gasheer was baie hartlik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennie V

Moet vir seker met 'n SUV ry as gevolg van die pad.

Die pad is baie sleg na die eenheid toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno S

Stil, rustig en "tranquill".

Ons het baie lekker uitgerus. Fantastiese gasheer en gasvrou. Huis is baie netjies en skoon met als wat jy benodig. Die stilte is die lekkerste. Die sterrehemel is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes L
Saam met vriende

Baie lekker gewees.

Baie mooi en rustig en mooi natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yuri G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and private.

You can walk down to the gate and back along the fence line but you have to do a bit of Bundu bashing which made it interesting. The road in from the gate is rough but doable if you have a high-clearance vehicle (Ours was not a 4x4). The pool is fantastic, you walk out of the unit and basically into the pool - wonderful on a hot day. Everything in the unit worked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sacha H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sacha H
Gesin met klein kinders

A magical spot, and total escape from the real world.

Rustic but with everything you need, Die Berghuis is a gem with views and nature galore. It's our second visit and we will be back again for sure! Karel and Amelia leave you be but are available in an instant should you need anything. Thank you for a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Elke oomblik was die moeite werd gewees. Daar is baie voëllewe en dit is so rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte romantiese wegbreek.

Die stilte en die natuur is beslis iets besonders. Ons sal verseker weer van die juweel in die bos gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleen S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Ontspan en kuier, net jy en jou maat. Geen ander mense nie. Dit was hemels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, gerieflik en asemrowende uitsig. Stil en rustig.

Die kuier was die moeite werd. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F
Enkelreisiger

Dis was baie lekker, die donkey vir warm water wat iets nuuts, die pype het gebreek. Saterdagaand en Sondag het ons nie water gehad nie.

Plek is skoon en rustig, die hout het nat gereën, maar gelukkig het ek my hout gebruik om warm water te maak. Uitsig is mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Gesin met tieners

Heerlike ontspanning.

Vir rustigheid en privaatheid is hierdie die perfekte plek om te kom ontspan. Die goeie selfoon ontvangs was 'n bonus wat my tiener baie geniet het terwyl die res van ons net lekker kon ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanie G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanie G
Saam met vriende

Heerlike wegbreeknaweek.

Die Berghuis is ideaal vir enige iemand wat wil wegkom van die daaglikse gejaag en net jou siel wil laat rus. Dit is 'n pragtige huisie met als wat jy benodig vir 'n heerlike naweek. Die mooiste sonsondergang en net natuurgeluide was die naweek se hoogtepunte. Karel, die gasheer, was baie behulpsaam en vriendelik. Ek kan hierdie plekkie aanbeveel vir enige iemand wat wil wegkom van tegnologie en rus vir jou siel soek!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met klein kinders

Beste rus vir jou siel.

Ons het onsself baie geniet, die rustigheid is iets wat mens nêrens anders kry nie, ook nie so mooi view nie, die huisie het als wat mens nodig het, solar-ligte het mooi gewerk snags. Ons sal beslis weer gaan! Als was mooi skoon en netjies. Swembad was 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Gesin met tieners

Salig, absolute stilte en pragtige natuur.

Ideale wegbreek van daaglikse aktiwiteite in jou tuisdorp. Goed toegerus met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met tieners

Asemrowend.

Pragtige plek met die pragtigste uitsig. Hier vind jy vrede en rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray E
Saam met vriende

Ons het heerlik gerus en ontspan, geen mens gesien nie, net die natuur geniet.

Dit was die ideale wegbreek vir ons. Lang ente gestap, vreeslik geniet om vuur te maak vir warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Onvergeetlike ervaring. Sal beslis weer gaan en langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Katherine F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Katherine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

The location is fantastic, views are beautiful. House has basic amenities (No 3 or 2 Point plug, only one USB charger). Solar panel runs out very quickly (but it also rained 2 days) and fire has to be made for warm water. Overall stay was very relaxing and a good detox.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Die was 'n great wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede met ’n pragtige uitsig en ’n sterrehemel in die aand.

Die uitsig is asemrowend. Ons het die swembad en braai-area en natuurskoon baie geniet. Die sterre in die aand was besonders. Ons het ons klein vierbeen-skaduwee saamgevat en die naweek verskriklik geniet. Die donkie vuurmaak het my aan my kinderdae op my oupa se plaas laat dink. Ons sal vir seker weer teruggaan soontoe. Die eienaar was baie tegemoetkomend gewees, want ons het laat arriveer a.g.v. onvoorsiene omstandighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanita S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joanita S
Saam met vriende

Baie mooi uitsig, rustige natuur, maar daar is plek vir verbetering.

Die gashere het na ons gevra het, laat weet die een kar kan by hulle staan, aangesien dit te laag was vir die terrein, ons het dit waardeer. Met die aankoms na die naweek om die kar te kom haal was dit verskriklik gekrap. Hulle het geweet hoe laat ons die kar kom haal, was by die huis, maar het net nie uitgekom nie. Die huisie het baie potensiaal, maar dit kort baie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Berghuis se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier.
Soos ons gese het kon julle voertuig daar kom, maar julle wou nie. Ek is jammer julle voel so maar ons het net probeer help en ons wou ook net rustig wees nadat julle uit is en na 'n ander plek toe was.
Ons waardeer julle ondersteuning.
Baie dankie.

Die Berghuis
Jaco S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Baie mooi, 'n lang naweek was te kort!

Beste is dat niemand jou daar pla nie, het dit baie geniet. Was daar met ons 3 honde en kon lekker rondloop in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Rustig, natuur baie mooi en skoon. Kon lekker gaan stap in die bos en uitrus om die kampvuur.

Beveel definitief Die Berghuis aan vir Bosveld-liefhebbers en mense wat die natuur wil kom waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela D
Saam met vriende

A great few days away from the hustle and bustle.

Just the perfect and nearby remote getaway.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lekker paar dae weg van die gejaag en gedruis.

Net die perfekte en nabye veraf wegbreekplekkie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris-marie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris-marie V
Saam met vriende

Vinnige wegbreek.

Ons was 6 grootmense, 'n hond en 'n 3-jarige. Ons het baie gemaklik in die huisie gepas. Daar was 'n dubbelbed, 2 enkelbed-matrasse en 2 banke. Hulle het ook genoeg beddegoed gehad. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en het nie omgee om te help nie. Ons het so bietjie verdwaal soontoe en die pad was nie mooi gemerk nie. Ongelukkig was die sonpaneel se battery nie vol gelaai nie so ons ligte het so bietjie gesukkel. Verder is die huis lekker warm en al die gereedskap wat mense nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd om te besoek.

Ons sal vir seker weer gaan, die uitsig is asemrowend, ons was aangenaam verras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Berghuis se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie en julle is weer baie welkom.

Die Berghuis
Siellie E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siellie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend, verfrissend anders!

Dit was so 'n heerlike verrassing om heeltemal vd grid af te wees. Geen TV en lekker vuur maak vir warm water. Wens ons kon langer bly om meer van hierdie eenvoudige lewe te ervaar. Die stap vroeg Saterdagoggend was verfrissend toe ons onverhoeds deur 'n reënbui oorval is en sopwaternat by die huisie terug gekom het. Dankie Karel dat jy die heeltyd kontak gehou het om seker te maak dat ons alles het wat nodig is en so gemaklik moontlik gemaak het. Dit was 'n perfekte wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derik S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik S

Fantastiese stil wegbreek!

Die berghuis is hoog geleë op die berg, met goeie uitsigte. Die swembad bied heerlike afkoeling terwyl jy kyk hoe die son sak! Karel en Amelia is vriendelike en opregte mense en jy sal baie vinnig tuis voel in hulle geselskap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Beste vir naweekwegbreek.

Ongelooflik heerlik. Rus. Stilte. Vuur. Sterre. Wonderlike gasmense en nie te ver om vir 'n naweek weggaan nie. Sal dit beslis later in die jaar weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Tops, tussen niks en nêrens.

Baie lekker gebly en beveel vir seker aan! Karel het goed kommunikeer met aanwysings en hulp gebied waar nodig. Het Berghuis skoon en netjies ontvang. Die laaities het die donkie stook ervaring geniet en was hele plek vol gewees. Was heerlik die rustigheid en om die plaas te kon stap en verken. Mooi sonsondergange. Braaigeriewe goed en beskut. Net iets kleins, dalk net die buiteligte veral by braai area hersien en by trappe vervang. Het gelukkig spreilig saamgeneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derik V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derik V
Gesin met klein kinders

Stil en rustige plek waar jy kan ontspan in 'n "splash pool" met 'n mooi uitsig.

Oulike huisie vir 'n klein gesin of 4 vriende. Karel Frauendorf is baie vriendelik en behulpsaam en respekteer 'n mens se privaatheid. Baie gesellige, stil en rustige plekkie vir 'n vinnige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, pragtige plek.

Lekker plek om te gaan ontspan met pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D
Gesin met klein kinders

Eens in ’n leeftyd ervaring!

Dit was perfek om weg te kom met minimale tot geen aansteek risiko in die Covid-19 tydperk. Daar is niks of niemand wat jou pla nie, jy weet jou kinders is veilig. Die “donkie” wat gebruik moes word vir warm water was nou wragtig ’n belewenis vir ons en veral vir ons twee seuntjies van 4 en 8. Selfs die kettie-skiet was iets wat hulle nie ken nie. Ons sal beslisweer daarheen gaan. Dankie Karel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan F
Gesin met tieners

'n Ongelooflike plek om 'n bietjie sielsrus te vind. Wens net ons kon langer gebly het..

Die afgeleëheid, die stilte en die uitsig was vir ons van die beste hoogtepunte. Die kinders het die swemput geniet en die ervaring van die donkie stook vir warm water was vir hulle 'n nuutjie wat hulle sommer gou-gou oorgeneem het. 'n Paar voorstelle is dat daar bietjie meer stoorplek vir kombuisgerei onder die bestaande tafel/werksoppervlakte aangebring kan word, want ek glo dat meeste mense maar ekstra goed saambring en dan raak werkspasie effe van 'n probleem. Die voorsiening van genoeg hout was glad nie 'n probleem nie en ek dink Karel moes na ons vertrek weer erg aanvul. Providiant moet maar liefs saamgeneem word, want Groot Marico het basies geen winkels nie en die naaste dorp is Swartruggens. Ons het met 'n 4x4-bakkie gery wat die grondpad met meer as gemak gery het, en enige 4x4, AWD nutsvoertuig (of enige voertuig wat redelike grondvryheid gee) gaan jou ook daar bo en weer af kry, maar voertuie soos 'n gewone sedan gaan dalk skade optel vanweë die los klippe en veranderende terrein. Om meer wild te kon waarneem sou fantasties gewees, en dit was so heerlik om in die veld te kon rondstap en jouself net te kon verloor. Ons gaan definitief weer terug sodra ons kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rod P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod P
Saam met eggenoot / lewensmaat

All the peace and quiet we wanted.

We had a great stay, very comfortable and quiet. The views were wonderful as were the walks and enjoyed the visit for the local herd (also a great photo opportunity).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aimee G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bushveld escape with a view.

Die Berghuis is the perfect spot for a couple or small family, with only one room and single beds in the living room. Privacy was excellent - there are no other houses or people around and we felt safe enough to sleep on the verandah and enjoy the cool night air and brilliant stars. The little plunge pool is heavenly, especially as it does get hot and the afternoon sun streams onto the verandah. The kitchen is equipped with basics and there is everything one needs for the braai. We'll come here again for sure but bring a tin opener, grater and some bowls. The owner was an excellent host - he was readily available on WhatsApp, and even popped round when we wanted to meet him on our departure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waldi B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldi B

Rustigheid en stilte!

Ons het die paar dae vreeslik geniet. Dis nou waarlik 'n wegbreek uit die stadsgewoel na rus en vrede. Dankie Karel vir jou hulp met ons pap battery!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place for relaxing.

Had an amazing experience at Die Berghuis. Really is a great place to relax and unwind from city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roe-land A - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roe-land A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Out in the middle of nowhere, the views, exposed to the elements, the storm, the barking baboons.

If you like a rustic place, privacy, getting away from it all, no TV, gas for cooking and refrigeration, solar for lighting and recharging you phone, but not for more intense electronics, if you like the fire, the braai, bushveld views, the calls of the wild, the breathtaking landscapes, and your car can handle the gravel/slate road for several kilometres, and you don't mind stoking the donkey for a hot shower. Then you will love the freedom, the simplicity and the tranquility of Die Berghuis. You will find your hosts very helpful and hospitable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

In die middel van nêrens, die uitsigte, blootgestel aan die elemente, die storm, die blaffende bobbejane.

As jy hou van 'n rustieke plek, privaatheid, wegkom van alles af, geen TV nie, gas vir kook en verkoeling, sonkrag vir beligting en herlaai van foon, maar nie vir meer intensiewe elektronika nie; as jy van die vuur hou, braai, uitsigte oor die bosveld, die geluide van die wilde diere, die asemrowende landskappe en jou motor kan die grondpad/leipad vir 'n paar kilometer hanteer, en jy gee nie om om die donkie warm te maak nie. Dan hou jy van die vryheid, die eenvoud en die rustigheid van Die Berghuis. Gashere is baie behulpsaam en gasvry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsimarie G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsimarie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat. Asemrowende natuur.

Dit is 'n wonderlike privaat huisie. Ons het heerlik gekuier. Die uitsig is asemrowend. Die fasiliteite is alles wat jy nodig het en by 'n heerlike vuur kan jy sit en sterre kyk in die aande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Berghuis se terugvoer

Baie dankie en ons is baie bly julle het dit geniet, kom kuier gerus weer.

Die Berghuis
Rassie K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie K
Gesin met klein kinders

Die stilte is onbeskryflik. Die natuur laat jou van alles vergeet.

Baie goeie ligging met pragtige uitsig. Die swembad is perfek om af te koel. Net wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter S
Saam met vriende

Perfek.

'n Perfekte naweek- bestemming vir 'n wegbreek. As jy die persoon is wat van die bosveld hou en om weg te breek van die besige stadslewe dan is hierdie beslis 'n plek om te besoek. Sal beslis die plekkie 'n gereelde bestemming maak op die kalender.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Berghuis se terugvoer

Baie dankie, Walter vir julle kuier sien uit om julle weer te ontvang.

Die Berghuis
Jacqueline S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline S
Saam met vriende

Asemrowend mooi en definitief vir jou as jy lief is vir die natuur om jou.

Was baie lekker, gerieflik en die mooiste uitsig oor die berge, alles is daar wat jy nodig het. As jy van luukse akkommodasie hou is dit nie vir jou nie. Dit was skoon en netjies en sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doordrift-plaas, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda26dd983dc5198244e0ed853fe4a933af1eb87de5826ab1cff6559f9f662c839213b3e96fae2b8d0fe303bccdcd807ebc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 54 5 1 5 Doordrift Farm Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.691670635248 26.547092486045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem