Paradise Beach Akkommodasie by Die Blombos Huis | LekkeSlaap
+17

Die Blombos Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 10, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Die Blombos Huis word omring deur fynbos en is op 'n heuwel met ononderbroke uitsigte op die berge en oor die see geleë. Dit bied slaapplek aan 9 gaste.

Die huis het 4 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Let asb. op dat dele van die huis met trappe bereik word en nie geskik is vir gaste wat moeilik loop nie.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die leefarea met 'n kaggel of op die balkon met 'n lieflike uitsig ontspan. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Paradise Beach grens aan riviermondings en natuurreservate en daar is verskeie doendinge soos vlieër-, seil-, en branderplankry, jetski en swem.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Blombos Huis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Strydomstraat 10, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strydomstraat 10, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy6NePhFro2nOOhjoJSqCDdRSXqJAPR3HG5SQXCtJ2Igv6DL3Vj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 10) 10 Strydom Street Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.104478339462 24.887157731177
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za