Shaka's Rock Akkommodasie by Die Blou Deur | LekkeSlaap
+18
+18

Die Blou Deur

  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 7 , Shaka's Rock, 42204, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Blou Deur is in Shaka's Rock aan die pragtige Dolfynkus geleë. Dié kusdorpie is net 5 km vanaf Ballito.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en die rusbank in die leefarea kan in 'n enkelbed omskep word. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die leefarea lei na die patio met 'n privaat tuin en 'n draagbare braai.

Shaka's Rock se strand is gewild vir diepseehengel en ideaal vir gesinne met kinders wat die koraal en vissies in getypoele wil ontdek. Die eiendom is net 'n klein entjie vanaf Salf Cafe, LOL'S-restaurant, 'n drankwinkel en wassery.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Blou Deur sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Die Blou Deur
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofweg 7 , Shaka's Rock, 42204, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Die Blou Deur het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 7 , Shaka's Rock, 42204, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NmRmNDM4LWMwMWUtNDQxNi05ZjE1LWYxMDRlYzYyMDllZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 7 Main Road Shaka's Rock 42204 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.512776529796 31.229788577603
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za