Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blou Huis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Die Blou Huis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Annemarie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was hemel op aarde!

Ons het dit verskriklik geniet by Die Blou Huis. Het heerlik gebly! Angela en haar man is vriendelik en behulpsaam en ons sien uit om weer daar te gaan bly. Pragtige en keurige blyplek van hoogstaande gehalte!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Blou Huis se terugvoer

Annemarie, ons is so bly julle het lekker uitgerus. Dankie dat julle bedagsame gaste was. Ons sien uit na 'n volgende kuier.

Die Blou Huis
Hugo N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo N
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Het uit hul pad gegaan om my te akkommodeer. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Blou Huis se terugvoer

Hugo, dit was vir ons 'n plesier om jou te ontvang as 'n gas.
Groete
Angela

Die Blou Huis
Karl F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl F

Mooiste huis.

Ons het die beste tyd gehad by die blou huis. Dit is die mooiste huis en goed geleë van die strand. Ons was baie vriendelik ontvang. Ek sou definitief die plek aanbeveel vir enige persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Blou Huis se terugvoer

Karl, dankie vir julle vriendelike woorde. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit na 'n volgende kuier. Groete. Angela

Die Blou Huis
Leon V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek.

Baie netjies en gerieflik. Jammer van gedurige kragonderbrekings weens foutiewe voorafbetaalmeter wat aan/af/aan/af gebreek het deur beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Blou Huis se terugvoer

Leon, dankie vir jou terugvoer. Die munisipaliteit het Maandag oggend die meter kom vervang en bevestig dat beurtkrag die sondebok was wat die meter beskadig het. Dit is so jammer dat dit nou juis oor 'n naweek moes gebeur terwyl julle hier was. Hopelik kry ons eendag kans om mekaar weer te ontmoet.... sonder krag en beurtkrag probleme. Geseënde dag vir julle. Die Blou Huis

Die Blou Huis
Neil D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil D
Gesin met tieners

2 day stop-over.

Short stopover on the way home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Blou Huis se terugvoer

Neil, ons was bly om jou en jou vriendelike gesin te ontmoet!

Die Blou Huis
Lynelle L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n baie lekker, rustige vakansie. Als was mooi skoon. Vriendelike man en vrou wat ons als mooi gewys het.

Dalk net 2 recommendations. Dit sal help om 'n spieël dalk in die hoofslaapkamer te hê naby 'n plug vir hare blaas en dalk 'n kas vir kruideniersware insit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Blou Huis se terugvoer

Was lekker om julle te ontvang, Lynelle!

Die Blou Huis
Anri E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri E
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier, na aan die see en 'n baie veilige area.

Sal definitief weer by Die Blou Huis vakansie gaan hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Blou Huis se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier, Anri. Dankie dat julle sulke goeie gaste was. Ons sien uit na 'n volgende kuier. Groete,
Angela - Die Blou Huis

Die Blou Huis
Heidi J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi J
Enkelreisiger

Absoluut wonderlik en waarde vir geld.

Ek het een nag oorgeslaap. Super netjies ruim, gerieflik met basies alles wat ek nodig gehad het. Ek het veilig gevoel en die die area self is ook veilig. Informasie beskikbaar oor hoe alles werk en huisreëls. Baie vriendelike eienaar. Ek sal defnitief weer Die Blou Huis bespreek en die keer vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Blou Huis se terugvoer

Dankie vir jou vriendelike woorde, Heidi. Dit was lekker om jou as gas te ontvang. Ons sien uit na die volgende kuier.
Geseënde dag vir jou.

Die Blou Huis
Niel T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek in elke opsig.

Angela is die perfekte gasvrou, vriendelik, behulpsaam en altyd beskikbaar. Die verblyf is nuut, modern en perfek in elke opsig. Vier volwassenes kan met gemak daar tuis gaan. Sal definitief weer gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met vriende

Heerlike verblyf en baie naby die see.

Ons was drie vriende: twee dames en een man. Die Blou Huis het twee slaapkamers en was die slaapplek dus geen probleem nie. Die een kamer het 2 enkelbeddens vir die 2 dames gehad en die ander kamer 'n dubbelbed vir die man. Die kombuis is volledig toegerus, daar was handdoeke vir elke persoon en die gasvrou, Angela, het selfs vir ons 'n liter melk, beskuit en elkeen 'n energiesjokoladetjie gegee - héérlik! Ons het nie 'n motor gehad nie, maar indien wel, sou dit agter 'n elektriese hek parkeer kon word. Ons het 'n heerlike stil, rustige en veilige nagrus geniet. Daar was nie 'n see-uitsig nie, maar dit kan geniet word deur slegs 'n paar treë van Die Blou Huis af te beweeg. Sowat 'n 100 m van die huis af is daar ook 'n parkeerarea en 'n bankie waar mense kan gaan sit en 'n pragtige see-uitsig geniet. Ons het nie nodig gehad om kosaankope te doen nie, maar dit is ook baie naby, sowat 1,4 km weg. Daar kan selfs gestap word, alhoewel dit bult-op is soontoe. Om by die strand uit te kom, is daar 144 sementtrappies om mee af te stap, of daar kan per motor met 'n ompad na die strand gery word, wat natuurlik 'n kilometer of twee verder is. Die Blou Huis is uitstekend geleë vir mense wat die see wil geniet, maar tog ook meer privaat wil wees weg van die massas wat soms op stranddorpe en -oorde toesak. Dit kan dus met groot vrymoedigheid aanbeveel word vir enigiemand wat 'n wonderlike see-ervaring wil beleef, soos wat ons drie gehad het, al was dit net vir een nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegerus en silwerskoon.

Dit is 'n pragtige plek, baie goed toegerus en baie skoon. Ons het lekker gekuier en sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-straat 11, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3c6e06aef3f7079dd77f92afb62097d479d600492d121d1868934b58e2080a4e8d6448b9f64b268fdabb56c69cdb3a5581b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 11 Cynaroides Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.203916278773 22.054061871433
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem