Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boer en Die Belg @ Andante

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Boer en Die Belg @ Andante is in 'n malariavrye gebied in die pragtige Waterbergbosveld. Dié plaas bied 'n onvergeetlike bosveld-ervaring en is net 90 minute se ry vanaf Pretoria op die N1.

Ons bied verblyf in rondawel-chalets en daar is ook 'n karavaanpark en 'n kampeerterrein. Elke rondawel is toegerus vir selfsorg en het 2, 4 of 6 beddens, lugversorging en privaat braaigeriewe. 'n Gemeenskaplike swembad is ook beskikbaar.

Die plaas het 'n pragtige nuwe venue vir troues, verjaarsdae, jaareindfunksies en konserte.

Laatmiddag drom die bokke saam op die stuk bosveld van 6 hektaar en gaste moet hul oë oophou vir blouwildebeeste, koedoes, sebras, rooibokke, blesbokke, en af en toe selfs 'n njala. Hierdie pragtige diere wei rustig in die welige gras terwyl die son sak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 142 resensies vir Die Boer en Die Belg @ Andante
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Gaste dink Die Boer en Die Belg @ Andante het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgLR6ko5CL60iaYrPIdj3P2GlKIxMR2oXCIAjhkATToDD4PkIQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 Andante Access Road Mookgopong 0825 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -24.450958632965 28.704416155815