Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die BoerVrou

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363 Melkboompad, Sigma Farming, Trawal, 8145, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Die BoerVrou is op 'n druiweplaas tussen die Olifantsrivier en Doringrivier geleë. Die huis is omring deur natuur en bied 'n egte plaasatmosfeer.

Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die laaste drie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die leefarea spog met 'n vermaakarea met 'n tafeltennistafel, keramiekkaggel en gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware.

Daar is onderdakbraaigeriewe en buitemeubels op die stoep en die huis is in 'n groot tuin met 'n plaasswembad. Gaste kan die plaas met hul fietse verken of 'n kajak huur om die plaasdam aan te pak.

Slaapplek

’n Bespreking by Die BoerVrou sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Die BoerVrou
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Evonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Ligging

  • R363 Melkboompad, Sigma Farming, Trawal, 8145, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die BoerVrou het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R363 Melkboompad, Sigma Farming, Trawal, 8145, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf7c205d50901687f0ec069196c037179fef26eb6bfd2bf60d3f6fe595bfcc60d291a60e93239f2d020b8c721517e9cbcba7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 R363 Melkboom Road Sigma Farming 8145 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.892025239879 18.656635898995
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem