Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boord Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Die Boord Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adalein M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adalein M
Gesin met klein kinders

Ingerig, mooi, netjies, prakties en billik.

Ongelooflike lekker ingerigte woonstelle, vir kragonderbrekings ook. Pragtige uitsig. Ons het heerlik daar gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Boord Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Adalein, vir die mooi woorde.

Ons is bly dat jy die tyd by ons geniet het en ons waardeer die terugvoering.

Die Boord Accommodation
Eldin S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Baie lekker gebly. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Boord Accommodation se terugvoer

Baie dankie Eldin vir die positiewe terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te sien.

Die Boord Accommodation
Alfreda P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfreda P
Saam met vriende

Ideale wegbreek van die stadsgewoel, dam met eende en ganse.

Heerlik gebly, mal oor die ganse en eende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Boord Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Alfreda, vir die positiewe terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die wegbreek kansie geniet het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Die Boord Accommodation
Conrad B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en in die regte plek.

Baie aangename verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Boord Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Conrad, vir die positiewe terugvoering.

Ons is bly om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het en sien uit om julle weer in die toekoms te sien.

Die Boord Accommodation
Ida N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens. Gasvrye mense. Baie lekker geëet! Beveel definitief aan.

Uitstekende verblyf met waarde vir geld! Load shedding het geen impak gehad nie aangesien daar 'n kragopwekker is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Boord Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Ida, vir die positiewe terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die tyd by ons geniet het en sien uit om julle weer in die toekoms te sien.

Die Boord Accommodation
Rodger D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodger D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was kort maar lekker!

Alles in een pakket! Gasvryheid! Vriendelikheid! Goeie Diens! Lekker Kuier Mense! Wat meer kan jy vra! Welgedaan Die Boord!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Boord Accommodation se terugvoer

Baie dankie Rodger vir die positiewe terugvoering.

Ons is baie bly om te hoor dat jy die kuier by ons geniet het.

Die Boord Accommodation
Cindy C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy C
Gesin met tieners

Baie oulike verblyf.

Ons het die twee dae/nagte baie geniet. Die plekkie is pragtig, netjies en modern uitgerus. Die ganse en eende is oulik en kuier graag saam. Uitsig op die dam is baie mooi. Wel langs 'n besige pad, maar die geraas was nie van so 'n aard dat dit ons gepla het nie. Die ontbyt by die restaurant was 'n treffer. Die enigste klagte wat ek het, is dat die WiFi opvangs glad nie goed was nie en konstant af was. Ons is ook die eenheid met meer son belowe soos ons aangevra het, maar dit is nie by aankoms gegee nie. Dit is naby die dorp. Ons kom graag weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Boord Accommodation se terugvoer

Baie dankie Cindy vir die terugvoering.

Ons is bly om te hoor dat julle die kuier geniet het.

Jammer oor die Wi-Fi - inkomende internet opvangs is maar 'n probleem met die loadshedding.

Die Boord Accommodation
Mercy J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercy J
Gesin met klein kinders

Refreshing and comfortable stay. Loved the views and the padstal, restaurant, lovely wine, and friendly and helpful staff.

Lovely quality bedding and nice beds. The toilet was not fresh and clean when we arrived. Someone didn't flush the toilet paper, generally the place felt a bit not clean enough. Bedding was clean. Couch in lounge not very comfortable. Not many cooking appliances available, perhaps not for people who want to eat in. One-ply toilet paper for the price per night is not so cool. Water off during loadshedding or low pressure was a bit inconvenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike konsep. Stunning.

Sal definitief weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trusaané E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trusaané E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect, awesome, fantastic, fabulous.

Die Boord is regtig 'n oulike plekkie om te reboot en quality time met jou partner te spend. Die ganse komplimenteer ook die atmosfeer perfectly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enette O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enette O
Saam met vriende

Netjies, modern en 'n lekker wegbreek van die stad.

Waarde vir geld, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jamie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jamie V
Gesin met klein kinders

We loved it. Expected a different experience due to the description.

When we read the description of the stat, we expected a peaceful location. It was amazing though, just literally being next to a busy main road wasn't mentioned. I was looking forward to a mountain/trail run but there are no routes to even try attempting. Kitchen is very basic. So let the guests know what they need. Drying cloths and washing lappies etc. We loved the little ducks that quack around and help you relax, my baby was very entertained by them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Gesin met tieners

Baie gerieflik en skoon.

Dit was baie gemaklik met die restaurant in die nabyheid. Die Boord is ook baie naby geleë aan Adene's Blommemark waar ons graag na die markdag wou gaan. Alles was baie netjies en die plaasatmosfeer is baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donné Crookham S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donné Crookham S
Gesin met klein kinders

What a beautiful piece of heaven, tucked away in nature and surrounded by majestic views of never-ending mountains.

Would definitely recommend a pool for the kids to splash around in. We felt safe and relaxed, we visited the little dorpies and surrounding wine farms which was a blissful experience. Thank you for the warm welcome and hospitality. We're definitely coming again. The geese definitely kept us entertained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki A
Gesin met klein kinders

Lovely getaway from city life.

Location and setting is beautiful. Cottage is great, well-fitted and comprises everything you could need. There is an abundance of ducks and geese which is beautiful to wake up to. I could just recommend that the geese droppings are cleaned up or a cordoned-off path from cottages to restaurants is provided as walking on the grass is challenging and a small child cannot play on the grass as it's covered in geese droppings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldin S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van al die plekke waar ek al was is Die Boord sover die beste nog.

Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo G
Besigheidsreis

Tranquil.

Quiet, peaceful, awesome view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Afia S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Afia S
Gesin met tieners

It surrounding is beautiful and green. Tranquility is amazing.

The stay at Die Boord was amazing. The cottage is extremely immaculateness. Modern finishes. I was impressed with the security and security guard was always visible at night. The place is beautiful inside and outside. I will definitely recommend my family and friends to book.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marushcka S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marushcka S
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf!

Lieflike rustige plaas atmosfeer. Elke oomblik geniet! Verblyf by Die Boord het elke verwagting oortref. Die dam is redelik naby aan die kothuise, so ouers moet maar ten alle tye 'n ogie hou. Ons kon selfs ons worshondjie saamvat en hy het homself terdeë geniet. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rainier K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainier K

Fantastic accommodation and wonderful hosts!

Would definitely return and recommend to others!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation!

We had a lovely time! Friendly and helpful staff. One plus point is the fact that the farmstall restaurant is in walking distance. A big thank you to everybody who helped to change my car's flat tyre! We can highly recommend Die Boord to those planning to visit the Wolseley area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Besigheidsreis

Fenomenaal.

Met aankoms was ons so goed verwelkom en die eenheid bitter luuks en veilig. Ganse en eende het ons ook verwelkom en kom gesels wanneer jy jou koffie op die stoep sit en drink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B

Baie netjies en gerieflik!

Baie netjies en baie skoon. Almal is ook baie vriendelik en behulpsaam. Die restaurant is gerieflik naby en bied alles wat mens benodig vir 'n lekker kuier. Ons het selfs braaihout gekry wat ons die Sondag kon gebruik! Die akkommodasie is ongelukkig teen 'n besige pad en mag dalk steurend wees, maar dit sorg ook vir maklike toegang indien mens moet reis vir werk of besigtiging wil doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget W
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a wonderful stay!

Wonderful experience. The staff go out of their way to ensure your stay is pleasant and the accommodation has everything in it you could ask for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Boord Accommodation se terugvoer

Hi Bridget, thank you so much for the positive feedback, and we are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon again.
Best Regards
The Boord Team.

Die Boord Accommodation
Yolandi B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi B
Saam met vriende

Absolutely gorgeous!

We had such a great stay! Units are beautiful and clean - everything you could need is there! So much to do for kids! If I can just give anyone going to stay there a heads up - the units are quite close to the road and to the restaurant on the property, it didn't bother us - but for people looking for a quiet and private stay, this might be a problem. Thank you Die Boord team, the kids had a blast!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Boord Accommodation se terugvoer

Hi Yolandi
Thank you for great feed back, we are glad you enjoyed your stay and hope we see you again soon.
Kind Regards
Die Boord

Die Boord Accommodation
Patricia J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia J
Saam met vriende

Fantasties!

Baie netjies en alles wat nodig is, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Boord Accommodation se terugvoer

Hi Patricia, baie dankie vir jou mooi terug voer hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Die Boord

Die Boord Accommodation
Fanie M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie M
Gesin met klein kinders

Baie goed

Baie lekker gebly, en geëet by die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Boord Accommodation se terugvoer

Goeie dag Fanie

Baie dankie dat jy tyd spandeer het om vir ons teruvoer te gee, ons is bly julle het n lekker weg breek gehad en hoop om julle weer te sien.
Fantastiese dag vir jou en famielie.

Groete
JP

Die Boord Accommodation
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8469149e13a9de952f01678bec1c922e906673f5da281a6fae3cf9815a623621f1dd170135ed11428022bb84088393273812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Voortrekker Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.43646 19.20003
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem