Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boord Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Boord Accommodation is tussen die Witzenberge, ongeveer 2 km buite Wolseley geleë.

Elke kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en handdoeke. Daar is gratis WiFi in albei eenhede.

Elke kothuis het sy eie kombuisie en leefarea met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware, sowel as 'n ingeboude braai op die onderdakstoep.

Albei kothuise bied uitsigte oor die rustige plattelandse natuurskoon en is langs 'n skilderagtige dam geleë.

Die kothuise is stapafstand vanaf die restaurant op die perseel, sowel as Die Boord-plaasstal wat vol plaaslike, vars produkte, lekker koffie en verskillende boetiekwyne is.

Ontsnap uit die gedruis van 'n alledaagse roetine en kom steek 'n vuur aan, lees 'n boek en drink 'n drankie met 'n uitsig om oor huis toe te skryf.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Die Boord Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Boord Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerstraat, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8469149e13a9de952f01678bec1c922e906673f5da281a6fae3cf9815a623621f1dd170135ed11428022bb84088393273812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 Voortrekker Street Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.43646 19.20003