LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Botha's Selfsorg | LekkeSlaap
+5

Die Botha's Selfsorg

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R538, Numbihek-pad, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Botha's Selfsorg is op 'n kleinhoewe, 6 km vanaf Witrivier en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of oornaggaste.

Die oopplan-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank vir 2 gaste in die leefkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer is en suite.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel en stoele.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, lugversorging en 'n TV met DStv en WiFi.

Daar is ook braaigeriewe en 'n toesluitmotorhuis.

Die eenheid word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die kleinhoewe is omhein met 'n elektriese heining en het 'n afstandbeheerde-hek.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Botha's Selfsorg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Die Botha's Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R538, Numbihek-pad, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Botha's Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R538, Numbihek-pad, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPTpq2rvyaunxvXtBbB3JGJUVWl5di3MwgdMOf4iFmu6lX67h0I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 R538 Numbi Gate Road 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.282288956792 31.056708097458
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!