Die Buitekamer
16 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bo-Rivierstraat, Swartvlei plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Buitekamer is 'n selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 gaste op 'n werkende plaas 12 km vanaf Citrusdal.
Hierdie oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed met perkalinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis het 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas, broodrooster, potte, panne, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, plaasmelk en beskuit. Etes kan by die toonbank geniet word.
Daar is WiFi en gaste kan in die leefarea ontspan wat lei na die beskutte stoep, met 'n uitsig oor die swembad en plaas.
Daar is braaigeriewe, 'n sak hout en 'n gasaansteker.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Buitekamer sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.8 uit 5van 16 resensies vir Die Buitekamer
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ligging
- Bo-Rivierstraat, Swartvlei plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Buitekamer het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bo-Rivierstraat, Swartvlei plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom