Die Bushuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Bushuis is 'n voormalige bushalte wat destyds pos en passasiers van die Matjiesfontein-treinstasie na Sutherland geneem het. Jare later is die busdiens gestop en na opknappings dien die perseel nou as 'n gastehuis. Die bordjie wat die bushalte aandui staan steeds in die hoofstraat oorkant die poskantoor.

Verblyf word aangebied in 3 gastekamers. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n Victoriaanse bad. Kamer 2 en 3 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens onderskeidelik en die 2 kamers deel 'n badkamer. Daar is koffie- en teemaakgeriewe en tuisgebakte beskuit beskikbaar.

Beddegoed, elektriese komberse en handdoeke word voorsien. Ons nooi jou uit om die historiese Die Bushuis en ander geboue in Sutherland te kom verken!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Bushuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false