Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Damhuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir Die Damhuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Geathe L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geathe L
Gesin met klein kinders

'n Plek van rus en vrede .

Baie lekker, dankie! Dit is beeldskoon. Ons het regtig die swembad geniet en die gasvryheid. Weereens baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review. Julle is enige tyd weer welkom.

Die Damhuis
Paul D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Baie mooi natuurskoon en goeie ligging.

Baie lekker blyplekkie vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie waardeer opreg.

Die Damhuis
Sharné - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharné
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was peaceful and exactly what is needed to break away from one's busy life. The accommodation and surroundings was beautiful.

The host is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Thank you for the great review. You are any time welcome at the Damhuis. Kindest regards. Charmaine

Die Damhuis
Carol D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige kuier by gasvrye mense.

Sal beslis weer by julle kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi review. Dit was lekker om julle te huisves.
Kom gerus weer.
Groete,
Charmaine

Die Damhuis
Alene C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alene C
Gesin met tieners

Gemaklik, alles wat mens nodig mag hê.

Die Damhuis is 'n cosy selfsorg met heerlike beddens en beddegoed. Charmaine is 'n wonderlike, behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan D
Gesin met klein kinders

Goeie en rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker geslaap veral toe dit so lekker begin reën. Alles was mooi skoon en netjies en ons het baie goeie diens gekry, ons kinders het selfs warmwatersakkies op hul bedjies gehad. Baie dankie. Ons sal beslis weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie baie dankie vir julle mooi terugvoering, waardeer dit opreg

Die Damhuis
Sharon D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Voldoende verblyf vir kort kuiers in omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie baie dankie vir jul mooi terugvoering. Waardeer opreg

Die Damhuis
Hanlie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Saam met vriende

Heerlike rustige plaasatmosfeer.

As jy wil wegkom uit die gedruis van padverkeer wanneer jy oornag-akkommodasie soek, is dit die plek. Ontspan tussen die wingerde en geniet die rustigheid van voëlgeluide. Vriendelike en gasvrye diens. Bietjie moeilik om die plek te kry net op GPS, so gebruik die foto-aanwysings wat verskaf word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke B
Gesin met klein kinders

Is baie mooi plek en eienaar was baie vriendelik tot en met Saterdagmiddag toe ons vriende oorgekry het en ons gesellig gekuier het sonder musiek of geraas, net kinders wat gespeel het, toe het eienaar haar so bietjie opgeruk.

Eienaar moet in haar advertensie sê daar mag geen geraas of gesels hard wees. As dit haar omkrap, moet sy ouer mense kry wat net wil slaap. Kan ook 'n mop en emmer insit en besem sal baie help. Verder baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephnie M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek. Privaat. Ons het lekker ontspan by die swembad en daarna gebraai.

Puik verblyf naby wynplase en trou-venue. Veilig gevoel en eienaar, Charmaine, laat mens baie welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek as jy 'n troue het in die omgewing.

Ons het baie lekker daar gebly, skoon en veilig! Dankie Charmaine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie baie dankie vir mooi resensie, ek waardeer opreg. Kom gerus weer as jul iets in area aan het.

Die Damhuis
Patricia D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia D

A lovely touch of mother nature.

Homely atmosphere, quiet, very clean and excellent customer service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Hi Patricia,

Thank you, so much for the kind review, so blessed with the kindest guests.

Die Damhuis
Johann B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, ontspanne en veilig.

Netjies, skoon en goed voorsien van alle noodsaaklikhede. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Johan,

Baie dankie vir mooi review, ons gaste is vir ons baie belangrik ek ek geniet elke oomblik.

Die Damhuis
Elizabeth D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gerieflik.

Ons het heerlik gebly, dankie. Ek het 'n bedlig gemis asook 'n kombuisvadoek en afdroograk om darem die skottelgoed te kon was en uit te pak of af te droog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Hi Liesl, ek wil darem net jammer se oor lappie en afdroogdoek. Ons het skoon vergeet om uit te sit, ons fout, teen die tyd wat ek dit agtergekom het, wou ek jul nie lastig val nie en het sommer aangeneem dat julle maar 'n paar goedjies kan los vir ons om te was.

Bedliggies is moeilik by daardie spesifieke bed aangesien die kragprop onder die TV is. Ek het al vantevore 'n koord oor vloer laat lê, maar is bang dat iemand se voet daaraan kan haak. Ek wil ook nie graag daardie prop ooreis met te veel proppe nie. Ek sal dalk weer daaraan moet aandag gee.

Opregte dank vir terugvoering in hierdie verband, ons sal enige iets in ons vermoë doen om gaste se verblyf so aangenaam as moontlik te maak, en gaan beslis werk maak daarvan.

Vriendelik damhuis groete

Die Damhuis
Leonie E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie E
Gesin met klein kinders

Lekker gebly en tuis gevoel.

Ons het heerlik gekuier en gebly. Baie vriendelike ontvangs en het baie tuis gevoel. Die eenheid is ruim en baie netjies. Sal enige tyd weer 'n bespreking maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Hout sou baie welkom gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Hi Pieter.
Ons het aan die begin hout voorsien, maar dit het vir sy eie uitdagings gesorg. Indien gaste vooraf met ons reel, kan ons wel voorsiening maak daarvoor.

Die Damhuis
Jacques V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek.

Aangenaam en uiters gasvry. Alles het seepglad verloop en geen moeite is ontsien om ons tuis te laat voel nie! Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie dankie, Jacques, vir jou mooi resensie. Weet dat ons dit opreg waardeer en dat ons dit geniet om ons plaas met gaste te deel.

Die Damhuis
Gevin V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gevin V
Enkelreisiger

Fantasties, netjies en baie vriendelike diens deurgaans.

Hulle sien my beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Althea O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Althea O
Gesin met klein kinders

Gerieflike en skoon verblyf, met plaas atmosfeer.

Die Damhuis is gerieflik geleë naby Rawsonville en die Slanghoekvallei. Baie netjiese, skoon en ruim kamers. Charmaine was baie behulpsaam en ons het goeie diens ontvang. Rustige plaas atmosfeer! Egter net moeilik om die plek in die donker te kry; beveel aan dat besoekers nie in die nag vir die eerste keer gaan inboek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Hi Althea,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Wat die donker aan betref, dit is waarom daar n tydgleuf is waarbinne gaste moet inboek om vir altwee partye makliker te maak.

Die Damhuis
Gerard V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard V
Gesin met tieners

Heerlik.

Baie gerieflike plek met uitstekende gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan E
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Heerlik gebly met top gasvryheid. Sal def Damhuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elke V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke V
Saam met vriende

Awesome.

Vriendelike gasvryheid. Fantastiese omgewing. Rustig en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie dankie vir jul review, ons word regtig bederf met die gaafste en vriendelikste gaste. Julle is enige tyd weer welkom.
Vruendelike groete,
Die eienaar Charmaine

Die Damhuis
Carina F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carina F

Beeldskone omgewing, rustigheid en vrede.

Al wat my bekommerd gehad het is die feit dat die gasvrou genoem het iemand anders het gekanselleer, so as ons beide groepe daar sou wees, waar sou ons geslaap het, alhoewel Die Damhuis 2 kamers het, maar ons sou geen privaatheid gehad het nie, en ons sou gesamentlik moes 'n badkamer deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Hi Carina, baie dankie vir jul terugvoering.

Daar moet 'n misverstand wees. Ek neem slegs een bespreking op 'n slag as gevolg van die feit dat dit 'n familie eenheid is met slegs 1 badkamer.

Wanneer die bespreking slegs uit 2 mense bestaan, hou ek die ekstra kamer met die dubbelbed gesluit.

As gevolg van 'n kansellasie van 2 mense die vorige aand, was die 2 enkels reeds as koning-grootte beddens opgemaak en het ek nie die nut gesien om die skoon beddegoed af te trek en weer met enkel beddegoed te vervang nie. Daarom het ek die ekstra kamer dus gratis vir julle by gegee.

Vriendelike groete

Die Damhuis
Jurgens Philip H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurgens Philip H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir sakpasverblyf.

Rustige natuurskoon vir die wat hou van wegbreek. Die omgewing is vir die wat die stilte soek en hou van plaas opset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, waardeer dit opreg.

Die Damhuis
Theunis B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Absolute saligheid. Die stilte van die plaasomgewing was nektar vir die siel. Verbaas gewees oor die fasiliteit se uitleg. Baie meer as wat ons verwag het en absolute gasvryheid van Charmaine se kant. Sy is ook 'n bron van inligting oor eetplekke en plekke om te besoek. En met die koue nat weer was die binnebraai tot laataand gebruik. Sal beslis weer daar gaan ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Duisende dankies vir die mooi terugvoering. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Die Damhuis
Andries D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries D
Saam met vriende

Stil en rustige atmosfeer met tonne gasvryheid.

Ons het die verblyf by Die Damhuis baie geniet en sal definitief weer daar gaan kuier. Die gasvryheid was van die beste wat one nog ervaar het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie, ons waardeer dit opreg.

Die Damhuis
Burmiq D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burmiq D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and pretty.

My husband and I attended a wedding in Rawsonville the weekend of our stay at Die Damhuis. Die Damhuis is a safe and quiet place for a short vacation. The host, Charmaine, was very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heerlik, rustig, oulike oornag- en verblyfbestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Flip J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, gasvry en skoon, blomme en wyn word gewaardeer. Het gebel oor padaanwysings. Dankie.

Die enigste probleem was dat ek nie kon ys kry in die yskas nie. Ek drink nie, maar my Coke en ys is belangrik. Die yskas het gewerk maar die yshok was toe geys en kon nie meer afskakel en aan skakel nie en kon dus nie ys maak nie. Dis nie goed nie want dit kan baie warm word en ander sal graag ook iets kouds wil geniet. Nie 'n goeie punt daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana W - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana W
Saam met vriende

Charmaine was baie gaaf en alles was wonderlik.

Sal definitief die Damhuis aan ander mense verwys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit baie.

Die Damhuis
Ferdie K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie K
Enkelreisiger

Heerlike rustige verblyf, baie gasvrye ontvangs en heerlike ontbyt.

Aanwysings vanaf hoofpad is nie baie duidelik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie dankie, waardeer dit.
Wat aanwysings aan betref, vir almal se veiligheid verkies ons dit tans om nie baie sigbaar vir vreemdes te wees nie. Ons gaan uit ons pad om vir gaste moeiteloos hier te kry. Die probleem kom egter wanneer gaste nie bereikbaar is nie.

Die Damhuis
Gloudina B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudina B
Saam met vriende

Asemrowende omgewing! Vriendelikste gasvrou ooit, gemaklike ,spontaan en so tuis laat voel asof ons by vriende kuier.

Dit was so 'n wonderlike tydjie net te kort. Baie skoon, gemaklik en alles wat nodig is. Die gasvrou was fantasties, ons het so welkom gevoel. Mooiste plaas met groen wingerde en die mooiste berge. Sal Die Damhuis beslis aanbeveel! Charmaine het seker gemaak alles is reg vir ons - en het ons self kom haal lang die pad. Die oopplan-slaap-/leefvertrek is baie gemaklik ingerig, netjies en baie skoon en ons sal definitief weer daar bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy V
Gesin met klein kinders

Very relaxing.

A lovely place, in a beautiful setting. Missed having a sharp knife and salad bowl though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Thank you for the review. Die Damhuis is now equipped with a Victorinox knife and several salad bowls.

Die Damhuis
Ruan B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld, met pragtige verblyf en omgewing.

Gasvrou het uit haar pad gegaan om goeie ervaring te verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Lekker mense.

Gawe en behulpsame mense. Julle seun is 'n uistekende ontvangspersoon en het die pad baie goed verduidelik. Julle kort net beter aanduidings op die hoofpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie En Magda V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie En Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi skoon en rustig.

Baie dankie Charmaine, dit was heerlik, pragtige omgewing en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie dankie vir moeite aangegaan om vir ons terugvoering te verskaf. Aangesien dit ons by die damhuis se doelwit is om vol gradering te kry sal ek voorstelle opreg waardeer.

Die Damhuis
Yolanda S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustige wegbreek tussen die wynlande.

Baie dankie vir 'n heerlike ervaring. Alles was perfek. Die huise is baie groter as wat ons gedink het en die geriewe wat saam met die huisie kom is wonderlik. Dankie Charmaine vir jou gasvryheid. Ons sal verseker weer terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-louise C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise C

Alles was fantasties met die beste gasvryheid wat ons so spesiaal laat voel het!

Dit was 'n wonderlike verblyf. Baie skoon, gemaklik en alles wat mens nodig het. Die "personal touch" was fantasties en het ons so bederf laat voel. Dit is ook op die mooiste plaas met wingerde en die mooiste berge rondom jou. Die eienaars is wonderlike mense! Ons sal dit beslis aanbeveel! Hierdie besoek was definitief 'n ervaring van ewigheidswaarde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

So bly julle het jul verblyf geniet. Dankie ook aan julle, julle het die damhuis in die perfekte toestand gelos. Kom kuier gerus weer.

Die Damhuis
Max K - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gasvryheid!

Kon maklik by die damhuis uitkom met die aanwysings, baie ruim en goed toegerus. Charmaine het seker gemaak alles is reg vir ons - baie waardeer! Charmaine het self aangebied om ons te kom haal na ons troue wat regtig amazing was. Die ontbyt vir R50pp was baie goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathy D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Baie lekker snoesige bed en lekker stort.

Baie gasvrye mense. Baie moeite gedoen vir ons. Heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit.

Die Damhuis
Heyn D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heyn D
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustige plaasverblyf.

Heerlike en rustige plaasverblyf. Lekker vars lug en kindervriendelike omgewing. Baie netjies. Charmaine is 'n vriendelike en behulpsame gasvrou. Goeie familie en sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie lekker blyplek met alles wat jy nodig het in 'n stil omgewing met vriendelike ontvangs.

Charmaine het baie moeite gedoen om seker te maak dat ons die regte aanwysings het om die plek te kry. Alles was baie netjies skoon en sy het ons baie vriendelik ontvang. Ons was ook bederf met 'n ontbyt. Ons sal enige tyd mense aanbeveel om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleza D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleza D
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie dankie Charmaine vir die heerlike oornagfasiliteite. Dit was presies wat ons gesoek het. Cosy, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie bly...baie dankie!

Die Damhuis
Niel B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel B
Saam met vriende

Was heerlik en sal vir seker weer van Die Damhuis gebruik maak.

Die Damhuis is 'n baie netjiese plek om te oornag. Die eienaars is baie vriendelik en het ons op die hande gedra!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie bly...baie dankie!!

Die Damhuis
Carli V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli V
Gesin met klein kinders

Asemrowende omgewing, vriendelike gasvrou, gemaklike verblyf.

Ek sal die Damhuis enige tyd aanbeveel vir 'n gesin met kinders of vriende wat bereid is om te deel. Die omgewing is absoluut beeldskoon en die gasvrou uiters vriendelik. Die oopplan-slaap-/leefvertrek is baie gemaklik ingerig, netjies en baie skoon. Die privaat swembad is 'n welkome verligting vir die warm dae. Ek kan nie wag om terug te gaan om die res van die wynplase in die omgewing te gaan verken nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Baie dankie! Kom gerus weer.

Die Damhuis
Sharon R - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, aangename verblyf.

Ons het ons kort verblyf baie geniet. Baie vriendelike plaas-atmosfeer. Aanbeveling: 'n induksieplaat of kompakte tweeplaatstofie sal kosvoorbereiding vergemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Hi Sharon, dit was heerlik om jul te kon huisves. Baie dankie vir resensie, ek waardeer dit opreg. Ek het reeds onmiddelik werk gemaak van jou aanbeveling. Nogmals baie dankie!
Vriendelike Damhuis groete
Charmaine

Die Damhuis
Albert B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik, goeie waarde vir geld.

Goeie kommunikasie, vriendelike mense, mooi swembad, netjiese geriewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Hi Albert. Baie dankie vir die goeie resensie, aan die ligging kan ek nie veel doen nie. Ons plaas grens ongelukkig nie aan die teerpad. Wat die netheid aan betref, hier sal ek graag wil vol punte kry. Was daar enige iets wat u vir my kan uitwys wat vuil of onnet was? Nogmals baie dankie, ons is nog nuut in gasvryheidsbedryf en het dus nog baie om te leer. Groete, Charmaine

Die Damhuis
Estelle Z - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, veilige verblyf op 'n plaas.

Sal verseker weer by Damhuis gaan bly! Vriendelike gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jóhann T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jóhann T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plattelandse gasvryheid op sy beste!

Die vriendelikheid en gasvryheid van die eienaars, asook die ligging op die plaas, maak dit voorwaar 'n bestemming waaroor jy nie sal spyt wees nie. Dit is ideaal vir 'n wegbreeknaweek, asook oornagverblyf wanneer jy in die omgewing is. Die aanwysings na die verblyf op die plaas kan dalk beter wees, maar dit is ook deel van die avontuur van hierdie unieke ervaring tussen die wingerde. As daar slaapplek is, moet jy hier oornag vir goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Hi Johann, baie dankie vir goeie resensie. Aangesien ons maar onlangs begin het dra 'n resensie baie gewig. Ek sal graag wil verbeter op die punte waar ons van u n vier ontvang het en sal jul voorstelle hoog op prys stel. Hoor graag van u. Groete, Charmaine

Die Damhuis
Johan O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker tuiskuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Damhuis se terugvoer

Johan, dankie vir die resensie, as daar enige voorstelle is waar ons kan verbeter sal ons dit baie waardeer aangesien ons maar nog nuut in die bedryf is. Groete, Charmaine

Die Damhuis
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossiesdrift, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3987ff69dc2f70fabd00542bb1eb1f47aff4004dee8a11e4e35831954934fc8b9f321a8e6ed67a6a32a44886ebf964818aca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 Mossiesddrift Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.717031110783 19.331868588924