Die Dolfyntjie
Opsomming van Resensie
Sonja N - Des 2020
Gemiddeld
Beste ooit.
Monray B - Nov 2020
Gemiddeld
Absoluut geen klagtes!
Lees meerDie Dolfyntjie's terugvoer
Monray, baie dankie vir jou mooi woorde van ondersteuning. Ek streef daarna dat die Dolfyntjie aangename verblyf bied aan gaste.
Sien uit daarna om julle weer hier te ontvang in die toekoms.
Vriendelike groete,
Amanda
Mart J - Nov 2020
Gemiddeld
Die eenheid is pragtig en skoon en het alles in wat jy nodig het.
Johan D - Okt 2020
Gemiddeld
Sakpas, netjies, naby alles en uitstekende diens.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Johan,
Baie dankie vir julle kommentaar. Ek waardeer dit. Geniet al die toere wat julle ly na die interessante plekke.
Vriendelike groete,
Amnda
Larry H - Okt 2020
Gemiddeld
Wonderful. Owner is an awesome lady.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Larry, thank you for your favourable review. It was nice having you as guests. Hope your stay in your new home will bring you much joy.
Maybe we will bump into each other in the supermarket.
Amanda
Jenifer P - Okt 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Jenifer ek is bly julle het 'n aangename ervaring gehad by die Dolfyntjie. Sien julle binnekort weer in Desember en sien uit daarna.
Amanda
Derick N - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker rustige kuier, stil en privaat.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Derick, Baie dankie vir jou erkenning van n aangename verblyf. Ek poog om alles so gerieflik moontlik vir gaste te hé, ook 'n goed toegeruste kombuisie. mens kan gerieflik bly, al is dit selfsorg. Hoop om jul weer eendag te sien.
Amanda
Johan V - Aug 2020
Gemiddeld
Lieflike plekkie, en baie aangename gasvrou.
Esmarie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Was baie lekker, het heerlik gebly. Was baie netjies en gemaklik.
Lene S - Feb 2020
Gemiddeld
Veilige, stil omgewing naby aan die strand.
Noleen D - Jan 2020
Gemiddeld
Awesome.
Christa S - Nov 2019
Gemiddeld
Lekker.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Beste Christa,
Baie dankie vir jou terugvoer, ek waardeer dit. Ek is ook bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Dis so jammer dat die weer nie saamgespeel het nie.
Dit sal heerlik wees om julle weer hier te kan ontvang.
Vriendelike groete
Amanda
Pieter D - Nov 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Baie dankie Pieter, ek waardeer jou terugvoer. Bly jul het Die Dolfyntjie geniet.
Vriendelike groete,
Amanda
Leandrie G - Okt 2019
Gemiddeld
Beveel Die Dolfyntjie met 'n ope hart aan.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Beste Leandrie,
Baie dankie vir jou resensie ek waardeer dit baie. So bly die verblyf was vir julle n aangename ervaring. Daar word moeite gedoen vir gaste en dit is verblydend as gaste dit raaksien en waardeer. Ek poog om teen sakpas-tarief die eenheid aan gaste beskikbaar te stel. Ek ontvang jul graag weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Amanda
Charlene V - Jul 2019
Gemiddeld
Dit was absoluut fantasties!
Die Dolfyntjie's terugvoer
Beste Charlene,
Baie dankie vir jou resensie wat so n positiewe ervaring laat blyk, soos menige voor jou. Dit was aangenaam om jul as gaste hier te hê. Ek doen graag moeite vir gaste.Ek streef daarna om gaste bekostigbare verblyf te bied met meer as wat verwag word van n selfsorg eenheid, in n stil en rustige omgewing. Baie dankie vir die kaartjie en verrassing. Ek ontvang jul graag weer hier.
Vriendelike groete,
Amanda
Megan S - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was teleurstellend.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Beste Megan, dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer jou ervaring was nie aangenaam, dat so baie dinge nie vir jou reg was nie. Mag ek verduidelik dat ek dink waar die fout ingesluip het. Ek was vir 'n paar dae weg en het iemand anders gekry om vir my skoon te maak na die vorige gaste se vertrek. Tyd was knap en ek het nie persoonlik nagegaan om te verseker dat alles op standaard is nie. Ek verseker jou dat hierdie n eenmalige gebeurtenis is. Wees verseker dat dit vir my belangrik is om gehalte gaste diens te lewer. Ek waardeer jou eerlike mening en gaste kan verseker wees dat ek hieruit geleer het, en in toekoms self alles sal nagaan. Die kombuisie is so goed toegerus kontak my gerus indien jy enige verdere voorstelle het.
Santie P - Apr 2019
Gemiddeld
Baie netjies en baie goed toegerus.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Baie dankie Santie, ek waardeer jou positiewe kommentaar en is bly dat jul 'n aangename ervaring gehad het. Hoop om jul weer eendag te sien.
Cecilia K - Apr 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam. Netjies en skoon.
Jerry V - Jan 2019
Gemiddeld
Rustig en stil. Geen lawaai of blaffende honde.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Jerry, baie dankie vir jou positiewe kommentaar, ek waardeer dit. So bly die paar dae het jou goed gedoen. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Amanda
Barry L - Jan 2019
Gemiddeld
Baie rustig en goed geleë.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, ek waardeer dit, asook die moeite wat u gedoen het om dit te stuur. Hoop om jul weer eendag te sien.
vriendelike groete,
Amanda
Etienne R - Jan 2019
Gemiddeld
Meer as genoeg om jou verblyf gerieflik te maak.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe resensie, ek waardeer dit. Ons streef daarna om gaste n bekostigbare verblyf te bied, met alles wat redelikerwys nodig mag wees. Die kombuisie is regtig goed toegerus. Sal jul graag weer hier ontvang.
Karin S - Des 2018
Gemiddeld
Dis die beste verblyf.
Annelise U - Nov 2018
Gemiddeld
Uitsig is baie mooi en die eienaar is baie gasvry!
Elize H - Okt 2018
Gemiddeld
Very neat and near all important places. Pleasantly quiet!
Juanta M - Okt 2018
Gemiddeld
Gemoedsrus en veilig.
Lees meerJohannes V - Jul 2018
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het teen 'n sakpas prys.
Wanda D - Jul 2018
Gemiddeld
Dit was fantasties en gemaklik.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Ek is bly dat die verblyf vir u aangenaam was. Waardeer u positiewe kommentaar en hoop om u weer in die toekoms te mag ontvang as gaste.
Vriendelike groete,
Amanda
Lundi D - Jun 2018
Gemiddeld
Wow! Our host was warmhearted, kind, and had a friendly soul. Will definitely use it again.
Ronald S - Jun 2018
Gemiddeld
Voldoen aan ons behoeftes.
Francis V - Mei 2018
Gemiddeld
Die Dolfyntjie is baie aangenaam, gerieflik, netjies en mooi.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Baie dankie Francis, ek is so bly jul het jul verblyf geniet. Dit is vir my belangrik om gaste gelukkig en tevrede te hou. Om die tuin na iets te laat lyk in hierdie droogte is moeilik, so daarvoor sê ek baie dankie. Die gras moet maar doodgaan, met goeie reën groei dit ook pragtig, so bly ek het water tenks.
James H - Mei 2018
Gemiddeld
Ingerig, silwerskoon, gasvry. 'n Definitiewe ja!
Die Dolfyntjie's terugvoer
Beste Gerna, baie dankie vir 'n lieflike positiewe resensie. Ek is so bly jul het die verblyf geniet, en ek waardeer die moeite wat jy gedoen het om 'n resensie te gee. Ek hoop om jul weer eendag te sien.
Vriendelike groete,
Amanda
James B - Mei 2018
Gemiddeld
Lekker gebly, netjies en skoon.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Om kostes laag te hou is net basiese kanale beskikbaar, soos op Dolfyntjie se blad adverteer word. Dié inligting is vooraf beskikbaar sou gaste die inligting deurlees soos versoek na betaling van deposito. Daar is n aanvraag vir goedkoper tariewe met minder luukses en ook ander instansies wat meer bied teen n duurder tarief. Ons waardeer jou terugvoering.
Magda R - Apr 2018
Gemiddeld
Altyd lekker in Hartenbos! Lekker geslaap in die dolfyntjie!
Johannes G - Mrt 2018
Gemiddeld
Heerlike skoon en ontspannend en gerieflik.
Alta D - Mrt 2018
Gemiddeld
Heerlik!
Die Dolfyntjie's terugvoer
Alta, baie dankie vir jou resensie. Ek waardeer dit opreg. Hoop om jul weer eendag te kn ontvang.
Groete,
Amanda
Melissa S - Mrt 2018
Gemiddeld
Hartlke ontvangs en goed toegerus.
Johan D - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie lekker.
Christine R - Feb 2018
Gemiddeld
Comfortable, spotlessly clean, well equipped, great value for money accommodation.
Lees meerDie Dolfyntjie's terugvoer
Christine,
Thank you so much for your lovely review. It gives us the courage to keep going. I only want to offer guests a clean, neat, apartment at an affordable price. Hope to see you again one day.
Amanda
Gerhard V - Feb 2018
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Heleen R - Jan 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Rika S - Jan 2018
Gemiddeld
Peaceful, clean and affordable.
Tienie J - Des 2017
Gemiddeld
Rustige atmosfeer, naby alles geleë.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Baie dankie Tienie en Anneline vir jul positiewe terugvoer, ek waardeer dit. Dit laat my goed voel om moeite te doen vir gaste en sal uit my pad gaan om vir gaste n aangename verblyf te verseker. Hoop om jul weer in die toekoms te mag ontvang. Vriendelike groete, Amanda
Irma T - Nov 2017
Gemiddeld
Gesellig, netjies en alles wat jy nodig het.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Irma. Dit was heerlik om jul hier as gaste te kon ontvang. Ongelukkig kan ons niks aan die ligging verander, dit is op Lekkeslaap duidelik dat ons nie 'n seefront instansie is nie. Dit is egter sentraal en al die hoofroetes is maklik bereikbaar, ideaal vir meeste gaste wat die pragtige natuurskoon wil sien. Ek ontvang graag jou voorstel tov hoe ek diens en waarde vir geld kan verbeter.
Nicoll V - Okt 2017
Gemiddeld
Waarde vir geld.
George J - Sep 2017
Gemiddeld
Netjies, veilig, vriendelike gasvrou en pragtige omgewing.
Elizabeth F - Sep 2017
Gemiddeld
Rustig en naby alles waar ek wil wees.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Beste Elizabeth,
Dit was vir my aangenaam om julle as gaste te kon akkommodeer. Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is 'n voorreg om aan my gaste vriendelikheid, netheid en 'n skoon blyplek te bied. Hoop om jul weer volgende jaar te sien.
Vriendelike groete,
Amanda
Asanda M - Sep 2017
Gemiddeld
We had so much fun her. Our stay was so peacefull and we all enjoyed.
Sonetta D - Aug 2017
Gemiddeld
Puik waarde vir geld!
Die Dolfyntjie's terugvoer
Baie dankie Sonetta vir jul vriendelike kommentaar. Hoop om mekaar weer in die toekoms te mag sien wanneer oom Pine gesond is. Hy is so lief vir n geselsie.
Ida V - Aug 2017
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld in 'n rustige omgewing.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Ida, ons waardeer werklik die moeite en tyd wat jy geneem het om dit te doen. Hoop om jou weer eendag te sien.
Thembi N - Aug 2017
Gemiddeld
Home away from home.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Thank you for your great comments Thembi, we do appreciate it. Hope to see again in future
Lien V - Jul 2017
Gemiddeld
Baie lekker, veilig en rustige plek om te bly!
Lees meerDie Dolfyntjie's terugvoer
Baie dankie dankie Lien vir jul pragtige verslag, ons waardeeer dit opreg.Dit het soos ou vriende gevoel wat kom kuier het.
Dankie ook vir jul aanbevelings na ander potensiële gaste. "Word of mouth" werk regtig. Hoop om jul weer volgende jaar te sien.
Oosie O - Mei 2017
Gemiddeld
Die verblyf en ontvangs was uitstekend.
Chris C - Mrt 2017
Gemiddeld
Goed toegerus, skoon, netjies en vriendelike diens. Goeie waarde vir geld!
Jurgen B - Des 2016
Gemiddeld
Beste kliëntediens, goeie ligging en wonderlike verblyf.
Hedre M - Des 2016
Gemiddeld
Goed ingerig, netjies en skoon.
Elma S - Okt 2016
Gemiddeld
Skoon en netjiese en goed toegeruste woonstel.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Baie dankie vir u kommentaar en wenk. Ons gee dadelik aandag. Ons was nie bewus dat die matras 'n probleem is nie, omdat ons nie daarop slaap nie. Ons streef om net die beste vir ons gaste daar te stel.
Johann P - Okt 2016
Gemiddeld
Uitstekend, aangenaam, fantasties en heerlik.
Melisande V - Sep 2016
Gemiddeld
Wat 'n wonderlike, netjiese woonstel!
Die Dolfyntjie's terugvoer
Hendri baie dankie vir u wonderlike kommentaar. Ons waardeer dit. So bly ons kon jul n aangename verblyf ervaring bied.
Biata K - Aug 2016
Gemiddeld
Dit was wonderlik, plek is netjies en het als wat ons nodig het!
Edward O - Jul 2016
Gemiddeld
Ons was hartlik verwelkom en het die verblyf skoon en netjies gevind.
Jos M - Apr 2016
Gemiddeld
Dit was goed vir ons doel.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Dit is duidelik op Dolfyntjie se advertensie blad by LekkeSlaap dat handdoeke nie ingesluit is nie. Ek moes die besluit neem weens geen samewerking van gaste op versoek dat handdoeke nie swembad of see toe geneem word nie. Gaste kyk net na waar die goedkoopste tarief is en lees niks verder nie. Ek neem kennis, maar voorsien nie om by die selfsorg eenheid weer handdoeke in te sluit nie.
Beverley V - Apr 2016
Gemiddeld
Fantasties veilig baie netjies en gasvryheid was baie aangenaam.
Nico B - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en goed toegerus.
Pieter G - Mrt 2016
Gemiddeld
Goed, maar die gevoel van privaatheid het ontbreek.
Cecilia V - Jan 2016
Gemiddeld
Baie lekker gebly. Vriendelike gasvrou en gasheer.
Lizelle V - Jan 2016
Gemiddeld
Rustig, stil, netjies en skoon. Net reg vir 'n vinnige wegbreekkansie.
Dirk V - Jan 2016
Gemiddeld
Netjies en skoon en baie lekker plek om te bly.
Willem J - Des 2015
Gemiddeld
Gemaklik skoon en lekker privaat.
Martin F - Nov 2015
Gemiddeld
Fantasties!
Die Dolfyntjie's terugvoer
Beste Dora, baie dankie vir u kommentaar. Ek is bly u en u gesin het n aangename verblyf gehad.
Obie O - Nov 2015
Gemiddeld
Baie skoon en netjies, sal dit aanbeveel.
Joggie P - Nov 2015
Gemiddeld
Fantasties.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Beste Joggie, baie dankie vir u kommentaar, ek waardeer dit baie. Sal dit waardeer as u kan uitlig hoe ons kliënte diens kan verbeter asb, dit sal ons toelaat om voortreflike diens aan al ons gaste te bied. Aan die ligging kan ons ongelukkig niks doen, maar gaste kan op LekkeSlaap se blad sien dat ons nie strandfront is nie, voor hul n bespreking maak, geen inligting word teruggehou nie. Ons is bly dat u die tyd hier geniet het.
Sunette N - Okt 2015
Gemiddeld
Heerlik!
Lees meerDie Dolfyntjie's terugvoer
Baie dankie Sunette vir jou wonderlike kommentaar en goeie rating, ek waardeer dit baie. Hoop om jul weer eendag hier te ontvang. Groete, Amanda
Tobie L - Okt 2015
Gemiddeld
Alles was ons nodig gehad het was daar.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Beste Tobie, Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, dit word baie waardeer, Amanda
Cherise L - Sep 2015
Gemiddeld
Goeie verblyf en naby alles.
Lees meerDie Dolfyntjie's terugvoer
Beste Tersia, ons waardeer jul positiewe terugvoer, baie dankie. Amanda
Wilna N - Aug 2015
Gemiddeld
Baie lekker, netjies en rustig.
Die Dolfyntjie's terugvoer
Beste Wilna, baie dankie vir u terugvoer, ons waardeer dit. Ek sal graag u mening verkry met wat ek nog kan doen om vol punte te verdien tov waarde vir geld, dit sal net help om ons diens aan gaste te verbeter. Vriendelike groete, Amanda
Gayle S - Aug 2015
Gemiddeld
Pragtig skoon en netjies.
Kerneels S - Jul 2015
Gemiddeld
2 nagte oorgeslaap en het die rustigheid nodig gehad na 2 bedrywige weke.
Nico B - Jun 2015
Gemiddeld
Een nag oorgeslaap: geen probleme.
John M - Jun 2015
Gemiddeld
Baie sentraal vir ons doel en 'n stil en rustige atmosfeer.
Shay B - Jun 2015
Gemiddeld
Ek sal dit aanbeveel.
Whitey V - Jun 2015
Gemiddeld
Dit was 'n aangename ervaring met alles wat jy nodig het tot jou beskikking.
Gerrit En Bessie D - Mei 2015
Gemiddeld
Dit was net fantasties - sowel as die bestuur. Ons het ontsettend lekker daar gekuier.
Lees meerRina G - Apr 2015
Gemiddeld
Pragtig skoon en smaakvol en wonderlike ontvangs.
Shanon A - Mrt 2015
Gemiddeld
Baie romanties en snoesig.
Marian V - Mrt 2015
Gemiddeld
Ons sal Dolfyntjie en die eienaars oral aanbeveel. Sal graag weer wil teruggaan.
Remalia E - Feb 2015
Gemiddeld
Wat 'n pragtige plekkie!
Ester H - Feb 2015
Gemiddeld
Super netjies, baie veilig, wonderlike diens en baie hulpvaardig!
Lees meerPoppie S - Jan 2015
Gemiddeld
Ons het die rustigheid en veiligheid baie geniet by Die Dolfyntjie.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutlaan 86, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8