LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Dolfyntjie | LekkeSlaap
+54

Die Dolfyntjie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die Dolfyntjie
Skoon linne
Water en elektrisiteit
Huisreëls

Geen kredietkaartfasiliteite is beskikbaar nie en tjeks word nie aanvaar nie, slegs kontant indien vooraf gereël met eienaar.
Reg van toegang voorbehou.
Rook is verbode binne die woonstel.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Enige beskadigde linne asook artikels en items wat gebreek of beskadig word, moet asb vervang word. Indien skade na die gas vertrek het ontdek word, sal 'n rekening aan die gas gestuur word. Die eenheid moet in dieselfde toestand gelaat word as waarin dit gevind is.
Gaste word versoek om asb nié van die eenheid se klerehangers saam te neem nie.
Maak asseblief seker dat die balans van die bespreking 'n week voor die inklokdatum betaal is, tensy anders gereël is met die eienaars. In so 'n geval word die rekening met aankoms betaal. Die eienaar sal hieroor opvolg en jou herinner.
Daar mag nie meer gaste in die eenheid bly as waarvoor bespreek is nie. Indien daar ekstra gaste gevind word, sal R200 per ekstra persoon per nag gehef word. Die woonstel is nie geskik vir groepe van meer as 4 gaste nie. 'n Gesin van 3 sal gerieflik in die eenheid bly.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Vanaf R420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhoutlaan 86, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQGi9L4xMg9UjVaQX8Rrrq1vUiqkVvjBecULBnwiZ2zzCJMtMah?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R420  per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 86 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.122450022208 22.103625833988
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!