Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorps-Akker Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Pretorius Straat, Heidelberg, 6665, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Dorps-Akker Gastehuis is bekend vir sy warm gasvryheid, snoesige kamers, Karoo-rustigheid en stil omgewing. Ons het WiFi vir ons sake- internasionale gaste, asook geriewe vir maklike betaling.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, kombuis met yskas, mikrogolfoond, ketel enTV met DStv. Ons bied 'n wasgoeddiens en bedien aandete met vooraf bespreking. Elke gas ontvang hul eie afstandbeheer vir die hek en het ’n privaat ingang tot hul kamer. Gaste kan dus kom en gaan soos hulle wil.

Die gastehuis was ontwerp en versier met groot sorg en oorweging vir gaste se moontlike behoeftes en ons is bereid om aanpassings te maak om elke gas se spesiale versoeke te akkommodeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Die Dorps-Akker Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Jaar gelys 12

Ligging

  • 96 Pretorius Straat, Heidelberg, 6665, Gauteng
  • Gaste dink Die Dorps-Akker Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Pretorius Straat, Heidelberg, 6665, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc59e33c4b8ed6beba5f4ead0d908a15b64473720317e2f3cf06944b4d68e95181ec872e5791c2f3e949bbdc62e60f8fc4acb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 96 Pretorius Street Heidelberg 6665 Gauteng 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -26.501093 28.351087
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem