LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Dorpshuis | LekkeSlaap
+9

Die Dorpshuis

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomstraat 4, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Dorpshuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil area in Williston in die Noord-Kaap. Hierdie tweeslaapkamerhuis is ideaal vir 'n oornagstopplek of om tyd saam met vriende en familie in die Karoo deur te bring.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad en aparte toilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus en daar is 'n etenstafel en stoele. Daar is ook 'n lieflike kaggel in die sitarea wat ideaal is vir koue Karoo-aande.

Braaigeriewe is beskikbaar en daar is hout te koop. Dit moet net vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Dorpshuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Die Dorpshuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Amandelboomstraat 4, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Dorpshuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amandelboomstraat 4, Williston, 8920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbce7ee5e10c9defe662a811b1260c4a187a6e8e98bdfa27618bad150353dc9a0bb55e582c343920df72963b6ea787f63c11d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 4 Amandelboom Street Williston 8920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -31.33874443587 20.911998140616
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!