Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorpsmeerkat

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 22, Bally Duff, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Dorpsmeerkat bied 3 selfsorg-eenhede op 'n kleinhowe in Bethlehem. Die dekor aan die buitekant is 'n mengsel tussen 'n industriële en landelike styl en aan die binnekant is die eenhede modern en minimalisties. Daar is net 'n paar trappies na die eerste verdieping waar al 3 eenhede is, met panoramies uitsigte wat gaste in staat stel om die plattelandse atmosfeer en omgewing te geniet. Al die eenhede het trappe en is nie rolstoel-vriendelik nie.

Die Lisia-eenheid is ideaal vir gesinne. Dit het 'n hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad en stort, en 'n sitkamer met 2 driekwartbeddens en 'n TV met sekere DStv-kanale. Verder is daar 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n eet-area, verwarmers, waaier, toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die Benita- en Mari-eenheid het elk 'n koningingrootte-bed, spieëlkas en 'n badkamer met 'n groot stort, toilet en spieël. Verder is daar 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en eetgerei. 'n TV met Netflix en toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe met hout is ook beskikbaar.

Dorpsmeerkat is naby die sakekern, plaaslike restaurante en winkels. Die eenhede is 'n hanetreetjie vanaf Clarens, Golden Gate, Fouriesburg, Rosendal en die Lesotho-grens.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 78 resensies vir Die Dorpsmeerkat
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Erf 22, Bally Duff, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Die Dorpsmeerkat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 22, Bally Duff, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1YzY3YjVjLThjMDgtNDZjNy1iOTU1LTA0ZmNmMmM0YWJlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Plot 22 Bally Duff 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.230371991761 28.339710104465