LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Eike Guesthouse | LekkeSlaap
+36

Die Eike Guesthouse

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Die Eike Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.6/5
Ignatius S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius S
Saam met vriende

Was baie lekker gewees.

Die verblyf was baie lekker gewees, behalwe dat die kamer nie so skoon was nie. Maar verder was daar nie klagtes.

Enver M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Enver M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lieflik, Charmaine was 'n uitstekende gasvrou en baie behulpsaam.

Die eenheid was netjies en goed uitgelê. Charmaine gaan uit haar pad uit om ons te akkommodeer. Ons sal beslis weer terug wees.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was great, Charmaine was extremely accommodating and helpful.

The unit was neat and well apportioned. Charmaine went out of her way to accommodate us. Will definitely recommend and be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sibel C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige rustige omgewing en baie mooi kamer.

Ons het slegs een aand oornag en is baie vriendelik ontvang. Die kamer was baie stunning en die bad was 'n groot "treat". Ons wil baie graag weer gaan en meer tyd spandeer. Die tuine is pragtig en baie rustig en vreedsaam. Hoogs aan te beveel.

Gerrit S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrit S
Saam met vriende

Het al beter ervaar.

Laaste aand sonder water. Kamers te naby aan die kombuis, raserig. Voel verblyf is te duur.

Dawie B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Eike Gastehuis baie goed, ek het lekker gebly en al sal ek dit aanbeveel.

Michele B - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michele B
Gesin met klein kinders

Lekker gebly!

Lekker, netjies, gerieflik met kinders. Lekker plaasgevoel.

Elvis L - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elvis L
Gesin met klein kinders

Perfect overnight stop- over

Overall a good place. It was peaceful and lovely. The only thing I can complain about is that I think they need to put signs along the N1 up until the guest house, and it would be great if they could also serve breakfast.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Eike Plaas, Slanghoekpad, Rawsonvillle, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbj2u9H40Ak5b1HFmGj8exswm17gyAKvMJGscyf1xevNJfQ7J8H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 Die Eike Farm Slanghoek Road 6845 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.671193478847 19.266114234924
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!