Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Gallery Luukse Woonstel 106

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Die Gallery Luukse Woonstel 106
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jeané S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeané S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die moeite werd.

Beslis die moeite werd. Sal definitief weer by hulle bly as ek in die area is. Ligging is goed en Waterfront is stap afstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Gallery Luukse Woonstel 106 se terugvoer

Hi Martin,
Dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle julle verblyf geniet het, ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Dirk

Die Gallery Luukse Woonstel 106
Jacobus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Besigheidsreis

Great location and very clean.

Excellent location close to the Waterfront. I could not use the lift as there was no key card, but it's only one flight of stairs. If I can be critical of one aspect, the window next to the front door lets in a lot of light, and the light in the passage can be quite bothersome at night as it is quite bright. Other than that, I am very happy with the stay and will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Gallery Luukse Woonstel 106 se terugvoer

Hi Jacobus,
The key card reader was disconnected 18 months ago; the lift works without any key card. My apologies for the confusion and inconvenience.
We are currently addressing the problem with the light coming through that window; it should be resolved in the next week or so.
Thank you for your feedback; we look forward to welcoming you again for an even better stay.
Kind regards,
Dirk

Die Gallery Luukse Woonstel 106
Marco C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Woonstel was verkriklik skoon en netjies. Dit is gelee op 'n fantastiese plek en naby die waterfront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Gallery Luukse Woonstel 106 se terugvoer

Hi Marco,
Ons is baie bly dat julle die woonstel geniet het, ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete,
Dirk

Die Gallery Luukse Woonstel 106
David T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed geleë.

Jy het niks meer nodig vir 2 mense nie. Baie skoon en lekker groot bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Gallery Luukse Woonstel 106 se terugvoer

Hi,
Baie dankie vir julle resensie, ek is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Dirk

Die Gallery Luukse Woonstel 106
Duray M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duray M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plekkie met alles wat jy benodig en uitstekende ligging.

Die woonstel is baie gerieflik met alles wat jy nodig sal hê. Die ligging is perfek, stapafstand vanaf die Waterfront. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Gallery Luukse Woonstel 106 se terugvoer

Hi Duray,
Baie dankie vir die resensie, ons is baie bly dat julle die woonstel geniet het. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Dirk

Die Gallery Luukse Woonstel 106
Martin R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin R
Besigheidsreis

Verblyf was goed geleë en geskik vir my benodighede.

Verblyf was goed geleë en geskik vir my benodighede. Sal dit beslis weer gebruik as ek Knysna toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecile N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely apartment and great location.

The apartment is neat, very clean and beautifully furnished. The bed is very comfortable and the apartment has everything one could possibly need. The location is great, being very close to the Waterfront.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik met baie om te doen in die omgewing en omliggende plekke.

Plek was great! Modern, baie stylvol en pynlik skoon, naby alles en kon na restaurante, winkels ens. loop. Sal die plek definitief weer gebruik. Jean, die gasheer, was baie behulpsaam met alles. Dankie Jean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anli V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en fantastiese waarde vir geld!

So modern, ideale ligging, ten volle toegerus en so gemaklik! Loopafstand van Waterfront, sal beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Sal definitief aanbeveel en weer in die toekoms gebruik maak van die akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjiese verblyf.

Gasheer baie behulpsaam, plek mooi en goed ingerig. Ons het heerlik gebly en sal weer daar oorbly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonstraat 11, The Gallery 106, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA742c3ec46874bf2ba710ae7ad0de80818f6e893a8a9565aeedd82b8acdd79b5d23ff469a059c3a2e372f1d87959826d47f06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 11 Gordon Street The Gallery 106 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.03921 23.04503