Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Geel Huis Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 44 resensies vir Die Geel Huis Guesthouse
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.5/5
Piet H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Piet H
Saam met vriende

Tuin is netjies en groot.

Vir oornag aanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelic H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Angelic H

Die restaurant se kos was great. Die kamer het nie goed geruik nie. En die beddens baie ongemaklik.

Ons was geplaas in 'n kamer langs 'n kamer met baie mense in so ons het gesukkel om warm water te hê. Hulle was baie lawaaierig en ons kon skaars slaap vir 2 aande. Hulle het ook op dag 2 die ander bed in ons kamer kom kry om nog mense in die kamer langs ons te sit, ek het 6 volwasse mense getel. Alhoewel ons bespreek was vir 3 aande, het ons die volgende dag ons goed gepak en ander verblyf gesoek. Dit was baie teleurstellend vir die prys van R1100. 00 per nag. Die beddens was baie deurgeslaap. Die restaurant se kos was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
H S E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
H S E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Ontvangs was onvriendelik, en na 15:00 op Sondag geen staf meer beskikbaar nie. Restaurantpersoneel was vriendelik. Baie dinge kort aandag. Stortkop moet vervang word. Drie bedelaars het ons gepla. Eenheid kort 'n yskas. Blindings is stukkend en werk nie goed nie. TV en DStv is buite TV-kas met los an slordige drade. Moet DStv-afstandbeheer hoog bo jou kop hou anders sien decoder niks. Nie eers kerse of noodligte beskikbaar nie. Badkamervloer pal onder water. Iets lek. Geen WiFi in kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarike B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sarike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Ons is baie teleurgesteld in Die Geel Huis. Toe ons daar aankom het die ontvangsdame nie geweet ons gaan kom nie. Sy het ons gevra watse kamer het ons gereël en of ons in 'n groot kamer of klein kamer geboek het. Ons het toe die sleutel gekry by haar nadat sy twee keer agtertoe was. Ons was in die kamer en het net vinnig deurgeloop en gesien die spieël in die stort is verskriklik vuil en daar is 'n reukie in die kamer. Ons het nou maar die spieël aanvaar en gedink dit is maar skoonmaakmiddels wat die reukie afgee. Na 'n gesukkel het ons die kamer se deur gesluit van buite af. Ons het toe Die Geel Huis verlaat en 11 uur die aand teruggekeer. Die kamer het toe verskriklik gestink en die reuk was toe baie erg. Ons het toe agtergekom die plafondak in die badkamer is gemuf en dit gee die reuk af. Dit het ook gereën, so dit kon die reuk erger gemaak het. Ons het die deur bietjie oopgelos en spuitgoed gespuit en gehoop die reuk gaan weg. Toe ons probeer die kamerdeur sluit aan die binnekant wou die kamerdeur glad nie sluit nie. Ons het toe gesien op die muur is daar ook vuil merke. Ons het toe besluit ons gaan nie daar slaap met die reuk en die deur wat nie kan sluit nie. Ons het voor 12 besluit ons gaan nie daar slaap nie en ander reëlings vir slaapplek gemaak. Ons het die wag op die perseel gebel en hy het gevra of ons nie 'n ander kamer soek nie. Ons het egter nee gesê, want as een kamer so vuil is en se deur nie kan sluit nie, gaan die res seker ook so wees. Ons het die wag die sleutel gegee en vertek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdalena S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena S

Absoluut puik.

Personeel vriendelik, behulpsaam. Gerblyf netjies, rustig geleë en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Arno C
Besigheidsreis

Duur vir wat dit is.

Ek het in kamer 15 gewoon vir een aand. My kamerdeur se slot het nie lekker gewerk nie. Hulle het my darem daarvan ingelig, so hulle weet van die probleem. Dit het my seker twee minute se sukkel gevat om die deur oop te kry. Die volgende oggend om van binne af uit te kom, het my seker vyf minute gevat van spook om die ding oop te kry. Wat as die gebou begin brand en ek kan nie by die deur uitkom nie? Die krane by die wasbak skok 'n mens op sekere tye. Hierdie het laasjaar ook gebeur by kamer 14. Plekke waar minder dringende verbetering gedoen kan word: nie 'n probleem vir my nie, maar het opgemerk dat die stort se vloer nogal glad is; die TV afstandbeheer se batterye is vasgeplak met sellotape; en die blindings laat lig deur en doen niks aan die klank van die trokke wat in die nag verby ry nie. Al goeie goed wat ek kan noem, is die groot bed en die lekker waterdrukking by die stort, en die ontbyt wat by die prys ingesluit was. Verder as dit was dit nes die vorige jaar wat ek daar gebly het, onaangenaam. Ek het weer hier gebly die jaar om hulle nog 'n kans te gee, maar sal nie dit aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Arno, Baie dankie vir jou resensie. Jammer om te hoor jy was ongelukkig.
Vrydag oggend met ontbyt het ek gevra het jy lekker geslaap het en is daar enige probleme. Toe het jy gesê nee.
Ja, ek het jou gesê van die slot, die mense het eers Donderdag uitgekom om 'n nuwe slot aan te sit soos ek jou meegedeel het.
Die krane wat skok, ons het verskeie kere deur die dag gaan kyk en getoets maar niks het gebeur nie.
Ons is besig met opgradering van al die kamers, ons het al 3 van ons groot Deluxe Standaard kamers gedoen en het begin met die ekonomiese kamers ook. Mens kan ook maar net kamer vir kamer vat.
Hoop indien jy van besluit verander, sal jy een van die kamers kry wat alreeds opgegradeer is.
Dankie, bestuur.

Die Geel Huis Guesthouse
Ninette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not a great breakfast.

Room was ok, breakfast was not great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou review, Jammer jy het nie die ontbyt geniet nie, is nogals verbaas. Dis die eerste klagte wat ons kry oor die ontbyt. Almal is altyd gaande oor ons ontbyt.
Geelhuis bestuur

Die Geel Huis Guesthouse
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny Sequ Door H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jenny Sequ Door H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met aankoms was hulle nie eens bewus van ons bespreking nie.

Ons het toe 'n groter kamer met yslas gevat waar ons moes, wat ons verstaan het. Die kamer se badkamerlig het nie gewerk nie. Later toe ons wou stort was daar nie water. Etes was hulle nie voorberei gewees nie. Ons moes vra vir alles. Met ons laaste aandete kon die bestuurder nie eers gewag het dat ons klaar geëet het nie. Het ons sommer aan tafel kom sê ons skuld nog op die kamer. Ons was 'n groot groep mense en ek dink dit was onvanpas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lindi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos was nie van die beste nie, stort het gelek.

Ons aandete was nie great nie, pasta was oorgaar en steak rou. Die stort het water gelek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arina V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Arina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Funksioneel. Heerlike ontbyt.

Harde musiek uit afleweringstrokkie vir 1 uur nadat ons gearriveer het. Eenheid 16?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Kamer mooi. Badkamer stortvloer het gat in, water loop oor vloer. Geen melk vir koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te sleg nie.

Die ekonomiese kamer se handdoeke is regtig nie op standaard nie. Kamer was skoon, maar deur sukkel om te sluit en oop te sluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian G S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian G S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net oornagverblyf gesoek. Dit het vir ons gewerk.

Ek sal weer daar oornag as dit nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Hi Christo, dankie vir die resensie. Ek is bly jy het jou verblyf gemaklik gevind en weer sal terug kom. Sien uit om jou weer te ontvang.
Geelhuis Bestuur

Die Geel Huis Guesthouse
Estelle D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle D
Saam met vriende

Slegs vir oornaggebruik.

Die ligging en opset werk goed as mens 'n lang pad het en net oornag wil rus. Ek het al 'n paar keer hier oornag. Het die plek van eienaar of bestuur verwissel? Ons moes vroeg vertrek, voor ontbyt. Daar was 'n aanbod vir 'n ontbytpakkie (toebroodjie en vrug) wat ons aanvaar het, maar het nie verwag om hamburgers wat die vorige aand gemaak is te kry nie! Koue hamburger vir ontbyt?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Hi Estelle,

Jammer oor die hamburgers hul moes gevra het of julle die hamburgers verkies of toebroodjies. Dankie vir jou review en hoop ons sien jul gou weer.

Geelhuis bestuur.

Die Geel Huis Guesthouse
Stephanie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Okei.

Die kamers kan doen met 'n opgradering. Ons badkamer was nie baie aangenaam nie. Die plafon was oop. Sal definitief nie weer daar slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshiamo M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshiamo M
Saam met vriende

It was a peaceful and safe night.

There were no sanitizers in the dining hall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vanessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig.

Personeel was baie vriendelik. Het ongemaklik gevoel toe eienaar met ons in kontak was tydens ons besoek aan die restaurant. Daar was nie bedlampies nie en die badkamer kan opgeknap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corena V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Goeie etes.

Daar is egter geen mikrogolfoond. As dit selfsorg is waarom nie? TV het nie gewerk nie. Toiletbak lek aanhoudend. Diens egter goed en vriendelik. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Geel Huis het nie ons op hul lys as gaste vir die aand gehad nie, maar my volle betaling is afgehandel.

'n Bietjie liefde, aandag en belangstelling sal die plek baie goed doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Jammer jy het so gevoel, Magda, ek sien jou naam is aangeteken in ons registerboek vir bespreking. Baie dankie vir jou kommentaar en hoop ons sien jou gou weer.

Die Geel Huis Guesthouse
Anton O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir jou geld!

Die Geel Huis is baie gerieflik geleë en die feit dat daar 24 uur ontvangs is beteken jy hoef nie bekommerd te wees as jy dalk bietjie laat sou wees nie. Die feit dat hulle 'n baie lekker ontbyt insluit maak dit baie goeie waarde vir jou geld. Die restaurant op perseel is baie gerieflik en maak lekker kos. Die kamer kort n bietjie aandag (die TV het nie gewerk nie en die blndings op voorste venster was gebreek) maar hulle het sommer vinnig daarna omgesien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Die Geelhuis is tans onder nuwe bestuur en alle kamers gaan nog opgegradeer word met nuwe beddegoed en blindings. Hoop ons sien jul gou weer. Dankie, Geelhuis bestuur.

Die Geel Huis Guesthouse
Niekie C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Niekie C
Enkelreisiger

Swak!

Kontrakteurs maak gebruik van die venue. Geen beheer oor diegene. Laataand geraas. Nagwag antwoord geen oproepe en word as leuenaar volgende oggend uitgemaak na WhatsApp-boodskap deur myself na elf gestuur was! Kamers in swak toestand. Laminating vloere is afgeloop. Nie aanbeveelbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Niekie

Jammer dat u ervaring by ons nie positief was nie. Ek as nuwe eienaar het nog dieselfde oggend na ons gesprek die kwessie met die sekuriteits firma opgeneem. Dit sou baie gehelp het as u self met die hoof van die firma kon praat, maar hy het wel kennis geneem van die probleem en het ook aandag daaraan gegee. Wat betref die kamers wat u as swak beskou is ons beplanning om in die nuwe jaar alles op te gradeer.
Vriendelike groete
Personeel van Die Geel Huis

Die Geel Huis Guesthouse
Betsie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en verskriklik lekker geeët!

Personeel maak 'n verskil, vriendelik en behulpsaam. Die kos is 'n treffer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leentjie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leentjie V
Saam met vriende

Gemaklike en vinnige oornagstop.

Oor die algemeen tevrede met verblyf behalwe dat die pad so naby aan verblyf is. Vreeslik raserig dwarsdeur die nag. As jy nie oorpluisies het nie, sal jy glad nie slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ld G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ld G
Besigheidsreis

Baie lekker, goed geleë en vriendelik.

Was baie lekker, dankie. Kamer baie lekker, gemaklike bed en aandete baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Hoop om u gou weer by ons te verwelkom.

Vriendelike groete
Geel Huis Personeel en Bestuur

Die Geel Huis Guesthouse
Cedric M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie nagrus - heerlike ontbyt.

Naby aan Wolmaranstad, 800 m buite die dorp, reg langs die N12, heerlike ontbyt, baie vriendelike diens. sal definitief weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Cedric,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te akkommodeer.

Die Geel Huis Guesthouse
Charmaine F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine F
Saam met vriende

Nie so heeltemal tevrede nie.

Beddegoed was netjies en skoon, maar res van kamer kort aandag. Die tafels en rakke is verwaarloos, die badkamerdeur is bitterlik vuil en kort 'n ordentlike skoonmaak en verf. Gordyne se hakkies is uitgehak of gebreek, maar nie herstel of reggemaak nie. Die lugverkoeler is geïnstalleer in die badkamer so die slaapgedeelte word nie baie koel nie. Die noodlig vir load shedding het nie gewerk nie. Die plafon in die badkamer skilfer af. Met 'n bietjie aandag sal die gastehuis met 'n geruste hart aanbeveel kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te skryf. Ons is tans besig met opknappings werk en sal beslis aan u voorstelle aandag gee. Ons is ook tans besig met die installering van 'n kragopwekker. Ons sien daarna uit om u in die toekoms terug te verwelkom.

Die Geel Huis Guesthouse
Johan A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en gasvry.

Sal die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Dankie vir u resensie, ons stel u kompliment hoog op prys.

Die Geel Huis Guesthouse
Annelize P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize P
Saam met vriende

Gemaklik, netjies en ontbyt baie smaaklik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Kamer was skoon en netjies. Onderdakparkering. Lekker kos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons sal beslis die komplimente oordra aan ons personeel.

Die Geel Huis Guesthouse
Johan A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik.

Ons beveel die plek enige tyd aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u tyd om hierdie resensie te doen.
Ons is baie bly dat u die verblyf by ons geniet het. Ons hoop om u binnekort weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Geel Huis Personeel

Die Geel Huis Guesthouse
Steven W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en baie gasvry.

Een nag oorgeslaap op pad na Namibië. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Het sommer onmiddellik tuis gevoel. Heerlike komplimentêre ontbyt. Baie geniet. Kamer was skoon en netjies. Sal beslis weer gebruik en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Beste Steven,

Baie dankie vir u fantastiese terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om u binnekort weer terug te ontvang en weereens te bederf met dieselfde standaard van diens.

Vriendelike groete,
Die Geel Huis Personeel en Bestuur

Die Geel Huis Guesthouse
Natasha S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met tieners

Baie goeie diens.

Van aankoms tot vertrek baie goeie vriendelike diens ontvang, almal hulpvaardig, restaurant maak die lekkerste kos en is bekostigbaar, sal vir seker hulle weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Beste Natasha,

Baie dankie vir die positiewe resensie, dit maak ons harte warm Ons sien uit na u volgende besoek en glo dat u dit nog meer sal geniet.

Vriendelike groete,
Die Geel Huis Personeel en Bestuur

Die Geel Huis Guesthouse
Eurika D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuiertjie by die Geel Huis was regtig baie lekker.

Mense kan gerus met vrymoedigheid oorslaap by die Geel Huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Eurika,

Dankie dat jy ons aanbeveel vir ander reisigers. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Die Geel Huis Guesthouse
Eugene H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie.

Ek sou dalk net ontbyttyd aanpas, indien 'n persoon vergadering in Wolmaranstad het op 'n Saterdag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Eugene,
Dankie vir die positiewe resensie en die voorstel inverband met die tye van ons komplimentêre ontbyt.

Die Geel Huis Guesthouse
Louis C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Algemene goeie ervaring. Die kussings is net nie aangenaam nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Beste Louis,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal aandag gee aan die kussings.

Groete,
Surina van Zyl

Die Geel Huis Guesthouse
Elton W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elton W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was reg dankie.

Alles was reg dankie. Niks meer nodig gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Elton,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee.
Hoop ons sien julle binne kort weer.
Groete,
Surina en personeel

Die Geel Huis Guesthouse
Gerda G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda G
Gesin met tieners

Waarde vir geld, presies wat ons nodig gehad het.

Ons het net 'n oornagkamer nodig gehad, die kamer was skoon en netjies, lekker stort. Heerlike restaurant waarby ons kon gaan eet, en 'n groot ontbyt ingesluit by die prys. Definitief waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Hallo Gerda,

Baie dankie vir die moeite wat u gedoen het om terugvoer te gee. Ek is so bly dat u die verblyf en etes geniet het. Dit was lekker om julle hier te hê, hoop ons sien julle binne kort weer.

Vriendeike groete,
Surina en Personeel

Die Geel Huis Guesthouse
Maryke B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig!

Die diens is uitsonderlik, en die personeel baie behulpsaam en vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Hallo Maryke,

Dit maak my hart warm om te hoor dat die personeel julle so mooi behandel het. Ons sien uit daarna om u in die nabye toekoms weer te ontvang.

Hartlike groete,
Surina en Personeel

Die Geel Huis Guesthouse
Erasmus D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erasmus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werkers is baie vriendelik.

Die kamer was netjies en skoon, die wag en kombuiswerkers was baie vriendelik en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Sjoe, dit is darem lekker om so 'n positiewe resensie te kry. Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om die resensie te doen. Hoop u kom kuier gou weer.
Vriendelike groete
Surina en Personeel

Die Geel Huis Guesthouse
Jurie P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met lekker kos.

Die Geel Huis Guesthouse is beslis aan te beveel en goeie waarde vir geld. Ontbyt is ingesluit en baie goed. Die Geel Huis Guesthouse se kos is ook baie smaakvol.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Jurie. Dis altyd lekker om te hoor dat iemand hulle besoek aan ons geniet het, ek dra die kompliment oor aan my personeel. Ons sien uit na jou volgende besoek.

Die Geel Huis Guesthouse
Gideon H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Gideon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Baie vriendelike diens. Kos was geurig. Daar was geen wasbakprop nie. Stort se vloer is hol, voel of jy gat deur die vloer kan trap. Stort was nie baie netjies nie, ander besoekers se badbenodighede was nog in stort gewees. Muurprop by bed werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Ons is bly jy het die kos en vriendelike diens waardeer, Gideon. Ons vra om verskoning vir die kamer wat nie na wense was nie. Ons sal opvolg met die personeel in daardie opsig. Om die veiligheid van ons gaste te verseker, word hekke snags 19:00 gesluit en daar is 'n sekuriteitswag aan diens.

Die Geel Huis Guesthouse
Waldo K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Waldo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onder gemiddeld.

Teleurstellend. Waarde vir geld is swak. Geen WiFi. Geen bedlampies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Geel Huis Guesthouse se terugvoer

Ek is jammer jou ervaring by ons was nie na wense nie, Waldo. Ons sit ongelukkig nie bedlampies in die kamers nie, omdat gaste dit breek. Daar is wel liggies bo die beddens. Hekke word snags 19:00 gesluit vir veiligheids doeleindes en daar is 'n sekuriteitswag aan diens.

Die Geel Huis Guesthouse
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vlakfontein Gedeelte 12, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqYvha9X1WKfAULKudwOBPgh8mSSGePet6Ds6HJ4geYzj676mev?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 44 5 1 4 12 Vlakfontein Gedeelte Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.197398063039 25.993845738136