Kensington Akkommodasie by Die Geheime Tuinhuis | LekkeSlaap
+15

Die Geheime Tuinhuis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nymphestraat 1, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Geheime Tuinhuis is 'n tuinkothuis in Kensington, Johannesburg, wat gerieflik gemeubileer is en slaapplek vir tot 2 gaste bied.

Dié eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed 'n privaat badkamer met 'n stort, en talle plante.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan lekker in die sitkamer ontspan waar Showmax en WiFi beskikbaar is.

Die kothuis het 'n privaat stoep en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en die eenheid het 'n alarmstelsel. Daar is ook 2 fietse wat gaste kan gebruik. 'n Lughawependeldiens en 'n wasgoeddiens kan op versoek gereël word.

Die Geheime Tuinhuis is net 'n kort entjie se ry vanaf Johannesburg se middestad en Maboneng, 5 km vanaf Ellis Park-stadion en 4 km vanaf Eastgate-winkelsentrum en die Bedfordsentrum. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is net 17 km hiervandaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Geheime Tuinhuis sluit in:

Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Die Geheime Tuinhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nymphestraat 1, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng
  • Gaste dink Die Geheime Tuinhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nymphestraat 1, Kensington, Johannesburg, 2094, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJitSy7Fngxf9xkn14x7lYLFwQf0UXoxkGIFMoMD8hrLDi2Bu2s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Nymphe Street Kensington 2094 Gauteng 086 999 0018 11:00-19:00 10:00 -26.197319162277 28.100234802197
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za