Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Groenhuis Guest House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Die Groenhuis Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marilyn M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn M
Enkelreisiger

A wonderful oasis.

It was amazing! Facilities fantastic! Staff so helpful and kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Puik verblyf. Baie inligting oor die dorp en gebeurlikhede is met ons gekommunikeer. Dit was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leo D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geswem, gestap en geslaap by die Groen Huis.

Ons en ons kinders het baie lekker gebly by die Groen Huis. Pragtige dorpie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana B
Gesin met klein kinders

Pragtige Karoo atmosfeer.

Baie lekker gebly. Lekker dienservaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Enkelreisiger

Vir 'n verkwikkende nagrus in 'n pragtige, rustige omgewing.

Ek kan die akkommodasie beslis aanbeveel. Ek was nog nooit in Philippolis nie, en die pragtige omgewing was vir my 'n aangename verrassing. Die personeel is baie bekwaam, vriendelik en hulpvaardig en saam met die heerlike atmosfeer van 'n rustige klein dorpie laat dit 'n mens regtig welkom voel. Ek is bly dat ek op aanbeveling van 'n vriend Die Groenhuis Guest House as my oornagplek gekies het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable and tranquil.

Very comfortable and peaceful accommodation with a wonderful pool in which to cool off. Enjoyed an excellent dinner at the local hotel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met tieners

Altyd 'n plesier!

Hierdie was die tweede keer wat ons by Die Groenhuis Guest House oorbly en ons kan weer eens beaam hoe pragtig hierdie plek is. Ek kan dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolf D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dolf D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Op pad oorgebly op werksreis.

Pragtige huis, kamer, tuin en omgewing. 'n Juweel. Heerlik gestap in koppie en geswem daarna. Thembi se lamsbredie was uit die boonste rakke. (Ek het die aandete prys bietjie duur gevind).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Graag wil ons baie dankie sê vir 'n heerlike oorslaap in die Tuinhuis! Dis so pragtig en gerieflik en die gemmerbier en koeksisters was 'n lafenis! Aandete was uit die boeke! Die wêreld was vars en skoongewas vanmôre na sowat 15mm reën in die nag! Ons ontbyt gaan later langs die pad geëet word. Ek het jou pragtige en insiggewende Philippolis-boek baie geniet! Jul gastehuis is 'n juweel en die uitsig vanaf die ossewa is so rustig! Baie dankie vir jul gasvryheid en mag jul nog baie jare vir toeriste 'n hawe wees! Groete Isabel en Willie Lotz.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rikus H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap.

Ons het baie lekker oorgeslaap, baie lekker kos die aand gekry en baie vriendelike diens. Sal voorwaar vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Goed ontvang en heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid K
Enkelreisiger

Dis outentiek vroeg-20ste eeuse houtvloere en meubels, maar baie gerieflik met moderne geriewe. Thembi se kos was heerlik!

Iemand in die dorp het my gevra waar ek oorbly. Toe ek antwoord dat ek by die Groenhuis oorbly, het sy gesê dis die beste gastehuis in die dorp. Ek ken nie die ander gastehuise nie, maar was baie tevrede om hier oor te bly. Hier is stilte en vrede, presies wat ek kom soek het. Ek het baie veilig gevoel, en het die geblêr van die skape en die hoenderhaan se gekraai geniet, en die beeste en perde in die veld oorkant die pad. Selfs die voëltjies is hier makker as in die stad, gaan hulle gang sonder om gesteur te word. Ware vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlien C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplek.

Ons het regtig lekker oorgeslaap op pad terug van vakansie. Die huisie is pragtig, alles was skoon en netjies. Selfs ons twee honde was welkom en hulle het die grasperk geniet na die lang dag in die kar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reneè N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneè N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Pragtig skoon, heerlike kos, en baie vriendelike bestuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike Vrystaatse gasvryheid.

Die Groenhuis stel mens bloot aan die ryk geskiedenis van Philippolis en die omgewing. Die styl, inkleding, kos en gasvryheid laat 'n mens terugdink aan die ryk erfenis van die streek. Die tradisionele boerekos is uitstekend! Sal definitief terugkeer en ook meer tyd spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip En Elize S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip En Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens en terugvoering vanaf die eienaars was puik. Verblyf, ligging en die kos was ongelooflik.

Ons het aandete gekry wat regtig baie baie lekker was. Ons padkos vir ontbyt was ook nie te sleg nie! Ons het die hele tyd gevoel dat ons bederf word! Kan Die Groenhuis definitief aanbeveel vir enige reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanmari W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanmari W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, friendly owner.

Really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corneille R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corneille R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden gem off main road.

Had a unexpected good time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J
Gesin met klein kinders

Mooi en rustig.

Baie mooi dorp en gastehuis. Lekker kos en behulpsame mense. Het ook ons akkommodeer met twee klein kinders. Hule het ook gehelp met ons bespreking wat verkeerd was sonder enige verdere onkoste. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlike off the beaten track verblyf.

Vriendelike, ontspanne atmosfeer en personeel. Gerieflike, skoon kamers en heerlike aandete. Sal beslis weer daar oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilmari W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari W

Dit was asemrowend mooi en so rustig. Alles was net perfek.

Ons was hartlik en warm ontvang. Ons het dadelik tuis gevoel. As mens ’n familienaweek wil reël vir familie wat hartsmense is, is hierdie ondervinding onverbeterlik. Ons kon heerlike herinneringe maak. Iets wat ons weer sonder twyfel sal doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisanne H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisanne H
Enkelreisiger

Lovely spot to stop at in the Karoo. Peaceful, quiet in a gorgeous setting.

Drive the back roads and take the Jagersfontein turnoff at Bloem when coming from Jhb. No trucks and a smooth ride with beautiful scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A welcome night break well off the N1 travelling between Gauteng and the WC.

Safe social distancing in the OFS, great accommodation, great people and service. Well recommended - Phillipolis is a gem in the Free State having played lockdowns to its advantage with the result being a safe socially distanced environment offering good service, value and a degree of sophistication.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier met geen probleme.

Ons stappie na die koppie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Dankie aan die gasheer vir vriendelike ontvangs en heerlike verblyf. Die platteland is vir ons altyd 'n bekoring en so ook Phillipolis en omgewing. Een dag was te min om alles in die omgewing en die dorpie waar te neem. Johann en Theresa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hesta V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesta V
Enkelreisiger

Rustig, gemaklik, gasvry, keurig, goeie waarde vir geld.

Jens het die hele proses baie maklik gemaak. Die plek is baie stylvol en keurig ingerig en die oop stuk veld net langsaan was heerlike vir 'n stappie of twee saam met my hond. Kan die Groenhuis beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin H
Enkelreisiger

Ek is hartlik ontvang en die akkommodasie was puik.

'n Juweel in die Vrystaat se plateland.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Ons het heerlik gekuier. Kos was awesome. Beslis waarde vir geld. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S
Enkelreisiger

Twee aande oorgebly op 'n fietstoer.

Jens en Neil is bobaas gashere. Aandetes was n hoogtepunt. Uitstekende sjef. Die gastehuis is in 'n stil omgewing van dorp. Phillipolis is ook 'n mooi dorp, ryk aan geskiedenis. Sal graag wil terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S
Saam met vriende

Lovely stay.

Beautiful house and great location. Our evening meal was delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, netjiese akkommodasie.

Aan te beveel as halfweghuis vanaf Noord-Kaap of Oos-Kaap toe. As daar tyd is, bly twee nagte oor en geniet die kultuur en geskiedenis van die dorp en omgewing. Moet op geen manier Thembi se kookvernuf misloop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, fyn ingerig, en baie mooi.

Ons het baie lekker gerus by die Groenhuis. Die plek is vreeslik keurig ingerig. Daar is die allermooiste kunswerke. En daai stoep! Daai stoep is gemaak vir lang kuiers en lekker gesels. Of net stil wees. Dis hemels. Dis skoon. Boonop is die kos beter as enige iets wat selfs jou Ouma ooit gemaak het. Gaan proe self.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thersia C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thersia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, pragtige verblyf, heerlike kos.

Jens doen moeite om sy gaste in te lig oor die dorp. Hulpvaardigheid en vriendelikheid is ononderhandelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louisa D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa D
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Jens was uiters vriendelik en behulpsaam. Heerlike aandete gehad. Ek moes my hondjies deur die nag uitvat en die sterre was ongelooflik helder. Dit was 'n baie aangename oorslaap gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette R J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R J
Saam met vriende

Ons is bederf!

Van aankoms tot vertrek was alles een groot vreugde. Ons het aandete by die Groenhuis genuttig en wat ‘n fees was dit nie. Die besoek sal ons nog lank by bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S
Besigheidsreis

Wonderful, peaceful location and excellent hospitality.

They allow pets and that is a huge plus. Staff friendly and helpful. Meal was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike omgewing. Gesellige gasheer wat uitstekend kommunikeer en gaste op hoogte hou.

Hierdie is primaverblyf met 'n gesellige gasheer wat uitstekend kommunikeer en gaste op hoogte hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrike K - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike K
Enkelreisiger

Word wakker met voëlgeluide en 'n skaap wat blêr.

Heerlik om in die dorp te slaap, maar om te voel asof jy op die plaas is. Verblyf is lekker rustig geleë. Goeie geriewe en lekker stoep om op te sit. Heerlike bord kos op aanbeveling van die gasheer bestel by 'n plaaslike dame. Sal definitief weer Philippolis toe ry, en dan vir langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madri R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri R
Saam met vriende

Baie oulike, netjiese plaasdorp huisie met alles wat mens nodig het.

Die huis is perfek vir 'n oornagplek tussen Gauteng en die Kaap. Dit is 'n netjiese huis met braaigeriewe op die perseel. Sal vir seker terugkeer na die Groenhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna K

Pragtige oornaghuis, baie ruimte en gemaklik. Honde was ook baie gelukkig.

Dankie Oom Jens vir jou gasvryheid en pragtige huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lidia S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia S
Gesin met klein kinders

Pragtige huisie, baie netjies en vriendelike diens.

Baie mooi outentiek en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Goeie wegbreek van besige stadslewe.

Die huis is baie interessant. Goeie restourasie werk. Het dit absoluut geniet om net af te sluit en herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiale plek.

Die Groenhuis het baie geskiedenis wat dit baie spesiaal maak. Dit voel soos 'n regte klein plaashuis met die mooiste meubels. Was skoon en baie netjies. Dankie vir 'n rustige en mooi aand se verblyf. Geen tegnologie wat jou pla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie V
Saam met vriende

Uiters netjies en gerieflik!

Die stal is pragtig gerestoureer en het uitsonderlike aandag aan detail. Pragtige antieke meubels en uitsonderlik skoon en netjies. Ons het ons verblyf baie gerieflik gevind en kon selfs 'n vleisie braai. Die stal word hoogs aanbeveel. Ons sal definitief weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, rustig.

Een aand oorgeslaap op vakansie. Die verblyf was skoon, gerieflik en omgewing is baie rustig en die gastehuis het al die basiese benodigdhede gehad. Aandete en ontbyt by die Rooi Ooi kan ons aanbeveel. Algeheel baie tevrede en sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G
Saam met vriende

Superb value for money.

Beautifully appointed, charming host/staff, great value. Well worth the hellish 55 km detour from the N1. Philippolis is a gem of a place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende waarde vir geld.

Pragtig ingerig, vriendelike gasheer/personeel, goeie waarde vir geld. Dit is die aaklige 55 km lange rit van die N1 af werd. Philippolis is 'n juweel van 'n plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Este C
Saam met vriende

Baie aangenaam en Jens was baie behulpsaam.

Ons het lekker gekuier, lekker geëet in die dorp en op 'n plaas gekuier waar die mense baie gaaf was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great as a stopover between Cape Town and Johannesburg.

Lovely house in Philippolis with off street parking. Self catering in small kitchen, 4 rooms can accommodate large family or party. Electricity problems in town can cause a bit of trouble with self catering. Hopefully town council will have this sorted out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Enkelreisiger

Gesellig, ideale oornagplek tussen die Kaap en Gauteng.

Is baie vriendelik ontvang. Die verblyf is netjies en skoon. Ek kan dit met graagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Groenhuis Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer van Die Groenhuis.

Die Groenhuis Guest House
Callie M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Callie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets van die ou dae is beslis hier vasgevang.

Hierdie was ons eerste kennismaking met Philippolis en die huisvesting saam met die dorp het ons teruggeneem na 'n vorige era. Dankie, Jens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Gesin met klein kinders

I will go visit again .

Philippolis is a very small old town with all the necessary, what you need if needed. Good for sleepover and for a view days stay if you want to brake away from city life and get some peace of mind with resting. Because that's what you can do there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n plesier en ons het dit geniet om 'n deel van die land te kon sien en die eienaar is regtig 'n plesier.

Jens is 'n skatkis vanself en net om die blyplek deur te kyk is al klaar heerlike. Die stilte ws heerlik en gelukkig het ons vir hulle reën gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely house, beautiful setting.

We loved Groenhuis, everything you need is provided for, the decor and furniture were really stunning, as was the lovely cotton bedding and the setting was just perfect out in the country. Great hospitality, super accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Gesin met klein kinders

Oulike huis in interessante dorpie.

Heerlik gebly - net te kort - in Groenhuis. Wat 'n pragtige area in ons land. Soveel staaltjies van Philippolis om te lees in die Groenhuis. Kon heerlik tot rus kom voor die volgende dag se lang ry. Huis het alles gehad wat ons nodig gehad het en die tuin was ‘n wonderlike ontdekkingstog vir die kinders. Heerlik geëet by Birdhaven, 'n klipgooi van die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann L
Gesin met klein kinders

Ou plaashuis in Suid Vrystaat.

Ons gesin het by Die Groenhuis oorgeslaap op pad terug van ons vakansie. Ons is ontvang deur die eienaar wat ons hartlik verwelkom het. Die huis beskik oor die nodige maar is maar bietjie aan die ou kant. Vir dié wat hou van die ou plaashuis gevoel, is dit die plek vir jou. Die pad na die dorpie skud maar baie so ry maar stadig. Maar oor die algemeen het ons 'n gemaklike nagrus gehad om ons tweede been van ons reis veilig te voltooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne D
Gesin met tieners

Fantasties!

Philippolis was ons eerste stop van JHB na Kaapstad. Ek en my gesin was aangenaam verras. Die antieke meubels ens. het my en my man sommer teruggevat na kleintyd toe. Dit laat mens weer die klein goedjies in die lewe waardeer. Oom Jens was baie behulpsaam en gaaf, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R933
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koksfonteinstraat 13, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmY2EwZTE0LTZjMjYtNGE4MC04NDU0LWRiMjY1ZGE1MDBiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 13 Koksfontein Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.257806515479 25.263309280287