Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hartbeeshuisie

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 13 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeesstraat 2666, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Die Hartbeeshuisie is 'n gerieflike selfsorghuis in Marlothpark, 'n bewarea langs die Krokodilrivier wat die grens vorm tussen hierdie vakansiedorpie en die Krugerwildtuin. Marloth Park is die tuiste van meer as 300 voëlspesies en 'n verskeidenheid wild wat sommer los tussen die huise rondloop.

Die ruim huis beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Daar is lugversorging in die hoofslaapkamer en plafonwaaiers in al die kamers. Die leefarea het 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Daar is 'n badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n aparte toilet in die huis. Daar is ook 'n buitestort en 'n toilet.

Die Hartbeeshuisie het 'n Jacuzzi in die veld waar gaste kan ontspan met die wild wat daar naby wei. Die watertemperatuur is verstelbaar van 25 grade tot 34 grade so gaste kan die wild na sonsak van die Jacuzzi op hangstoel af dophou. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die geluide van leeus, seekoeie en hiënas van Lionspruit en die Krugerwildtuin dra by tot die atmosfeer om die kampvuur of onder die grasdaklapa.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Hartbeeshuisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 126 resensies vir Die Hartbeeshuisie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Jaar gelys 10

Ligging

  • Hartbeesstraat 2666, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Hartbeeshuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeesstraat 2666, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50d82f0cfb649070e92c8dde190041c009c186f4c9c12922b86422cce1b3b053991bf1f845836a8f538c6087b7b984501385?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 6) 126 5 1 5 2666 Hartbees Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.344333335848 31.787442186508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem