Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Herberg

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goederuststraat 7, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Herberg is in Heldervue, Somerset-Wes geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie, sakereisigers of oornaggaste. Dit is baie gerieflik geleë vir besoekers aan die Helderberg Village Aftree-oord en is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die 2 eenhede, Die Solder en Die Waenhuis, kan afsonderlik of as 'n eenheid bespreek word. Die eenhede het privaat ingange en gaste het toegang tot onderdakparkeerplek op die perseel met direkte toegnag vanaf die straat.

Die Solder is 'n solder-eenheid met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid het 'n kombuisie en 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus, en dit is ideaal vir verhit-en-eet-maaltye. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n groot balkon met 'n uitsig oor die Helderberg Village-gholfbaan en op Tafelberg in die verte.

Die Waenhuis is 'n solder-eenheid met 'n oopplan-sit- en slaaparea met 2 enkelbeddens en 'n aparte slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die etenstafel het sitplek vir 4. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Dubbeldeure lei na 'n klein balkon met 'n uitsig oor die lowerryke tuin.

Gemeenskaplike braaigeriewe is ook beskikbaar.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Die Herberg
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 4

Ligging

  • Goederuststraat 7, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Herberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goederuststraat 7, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe8be02494a16f8f0ba32894dfc4f160cb9cc3505aa21259a59f9eeb0c64311754c2c9ab39e35910bce8733e77843ccf917d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 7 Goederust Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047112660894 18.821100333834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem