Die Hok

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die ideale, rustige toevlugsoord en 'n plek om te ontspan in die Karoo. Die Hok is in die klein, gasvrye plaasdorpie van Calvinia geleë. Dit is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Upington. Gaste kan hier op die stoep ontspan en die rustige Karoo-omgewing geniet.

Die Hok bied gemaklike selfsorg-verblyf in 4 goed toegeruste eenhede wat toegerus is met kombuisgereedskap, stoofplate, 'n mikrogolf en yskas. DStv is ook ingesluit. Hierdie privaat eenhede het hulle eie ingang en badkamer. 3 van die eenhede het storte en 1 het 'n stort en bad.

Dit is die perfekte, gerieflike verblyf aan die buitewyke van Calvinia
waar jy 'n egte plaasatmosfeer kan ervaar, maar steeds naby die dorp is.
Daar is ook 'n paar museums en historiese geboue op die dorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Hok gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R584 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false