Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hok Selfsorg en Kampering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Leon & Talita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir Die Hok Selfsorg en Kampering
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Martin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net daar geslaap en die volgende oggend weer gery.

Ons het baie laat die aand daar aangekom. Die eienaar was baie vriendelik en dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V
Gesin met klein kinders

Ons het van die plaasatmosfeer gehou. Dis 'n goeie oornagplekkie vir twee.

Die kommunikasie kon beter gewees het, om te sê dat dit buite die dorp was sodat ons nie nodig gehad het om verby te ry en weer terug te ry nie. Die telefoonnommer wat ons eerste ontvang het, het 'n nommer gekort en ons moes die nommer google om dit in die hande te kry. Die plekkie was skoon behalwe die vloer in die kombuis was vol grond. Die Hok is op 'n klein hoewe en nie in die dorp nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan G

Ontspanne en rustige plaas atmosfeer.

Rustige en stil atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was hartlik en vriendelik.

Ons is ingelig oor blomme wat in die Kloof tans blom en waar ons dit kan gaan besigtig. Ons het op die GPS-aanwysings gery en dit het ons geneem na 'n doodloop pad. Die dame wat daar bly het ons vertel dat twee paaie wat daar was toegemaak is. Die eienares sukkel met GPS-aanwysings om dit verander te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker buite die dorp, skoon en netjies.

Lekker buite die dorp, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, vreedsaam.

Netjiese kampplek, met splinternuwe ablusie. Mooiste natuurskoon reg rondom die kampplek. Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connel I - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connel I

Baie goed.

Het dit geniet. Sal weer in die toekoms daarheen gaan. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Enkelreisiger

Baie gerieflik.

Die diens was van hoë gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barne S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Barne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed lekker gebly.

Plaasatmosfeer baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Gesin met tieners

Skoon en netjies. Vriendelike gasvrou.

Sal beslis weer daar oorbly wanneer ons weer in die rigting ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Koue water.

Lekker plek maar teleurgesteld dat daar nie warm water beskikbaar was nie - koue storte nou nie juis lekker nie. Sal nie weer hierheen gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable stay.

Very clean and spacious unit. We did however struggle to find the place, as the directions given were only from the western side, and there was no signage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette En Pierre V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette En Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes. Alles wat ons nodig gehad het.

Skoon, netjies en baie goeie diens. Baie goeie bed en fantastiese groot stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Honde op buurplaas/hoewe wat hele nag blaf/huil.

Talita het ons vriendelik ontvang. Verblyf baie netjies en skoon. Uitkyk op lieflike berg. Na 'n lang dag se reis, is 'n goeie nagrus noodsaaklik, maar die hond op die erf langsaan blaf/huil die hele nag!!Neem kennis indien jy 'n ligte slaper is. Ons het maar 3 uur op gestaan en koffie gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwtjie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwtjie H
Saam met vriende

Heerlik gekuier by Vleisfees.

Dit sal goed wees as daar 'n besem en mop is. Net vir as jy iets kort om skoon te maak. Ons hou daarvan om plek skoon agter te laat. Verder baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doanda M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en dat julle seker maak ons is warm genoeg in die koue reënweer.

Die gasvrou het sekergemaak ons plekkie is gereed toe ons redelik laat en in baie koue reënweer in Calvinia opdaag. Daar is ongelukkig iets wat baie water lek in die badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V
Enkelreisiger

Vinnig en effektief.

Ons het een aand oornag met die tent, lekker gestort en geslaap die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan H
Besigheidsreis

Veilig en rustig.

Voel amper of jy op 'n plaas is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend en uit die dorp uit.

Ons het 2 nagte by Die Hok oorgebly op pad Augrabies toe. Dit is baie gerieflik langs die R27 sowat 4 km buite Calvinia geleë, wat ons uitstekend gepas het. Ons het onderweg na Calvinia nie selfoonsein gehad nie en kon dus nie kontak maak met Talita en Leon, die eienaars, nie. Ons het egter in Calvinia eers na hulle adres gery soos aangedui op die besprekingsinligting en is toe deur Talita na Die Hok begelei en alles daar gewys wat ons moes weet. Alles is daar om dit so gerieflik te maak soos wat 'n mens graag wil hê met oornagverblyf. Dis veilig, rustig en ons het ook daar tussen die kleinhoewes gaan stap vir heerlike vars lug en 'n bietjie oefening. Ons kan Die Hok vir seker aanbeveel as mense graag wil oornag op pad noord-, oos-, wes- of suidwaarts! Ons voertuig en sleepwa het veilig agter 'n elektriese hek gestaan en was nie eens nodig om te sluit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fritz O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig na 'n lang dag op die motorfiets.

Daar is alles wat ons nodig gehad het na 'n lang dag op die motorfiets. Ligging net buite die dorp wat vir ons baie lekker was. Sal graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en gemaklik.

Die eenheid is ruim en netjies, genoeg spasie en kombuis goed toegerus. Die gasvrou het ons by Die Hok ingewag en ook vir ons vuurmaakhout van die dorp af gebring om mee te braai. Hoewel ons vooraf ingelig is dat die Hok 1 km van Calvinia af is, weet jy nie hoe ver jy van die dorp af is wanneer jy van Carnarvon se kant kom nie. Ek sou dus voorstel dat daar tog 'n aanwysing by die teerpad aangebring word na die Hok. Nie enige kritiek op die eenheid nie, net 'n praktiese probleem. Ons sal weer daar oorslaap as ons weer daardie roete gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

All one's needs were provided for.

Very friendly hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante plekkie, met ruim parkering en gasvry ontvangs.

Daar was onderdak-parkering vir beide ons motor en karavaan. Lekker stort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dolores R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolores R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very satisfactory.

The only drawback is that it is 4 kms outside town and we did not realise this. We actually drove past and into town to meet the owner and was then led back to where we had just come from on an almost empty tank of petrol.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aanvaarbaar.

Die enigste negatiewe punt is dat dit 4 km uit die dorp is en ons het dit nie agtergekom nie. Ons het eintlik verbygery en in die dorp in om die eienaar te ontmoet en is toe teruggelei na waar ons nounet vandaan gekom het op 'n amper leë tenk petrol.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan En Alta C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan En Alta C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik ontvang. Mooi kamer en badkamer.

Die terrein was buite die dorp maar baie veilig. Ons is vriendelik ontvang en het lekker oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Alles is skoon en netjies. Lekker gebraai daar ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter En Marlene W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter En Marlene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste - Die Hok.

Ons reis die hele land en Die Hok is die beste, die skoonste, die mooiste, die vriendelikste. Dis alles. Ek het self 'n gastehuis gehad, ek weet wat standaarde is, maar Die Hok is uitstaande. Ek sal altyd daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Enkelreisiger

Lekker plek om te oornag!

Tankwa Camino stappers kan gerus Die Hok en ook die Calvinia Gastehuis deur dieselfde eienaar probeer. Baie behulpsame en vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna-mare D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna-mare D
Saam met vriende

Lekker.

Was gerieflik en netjies vir een nag se slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Hendrik B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye en vriendelike ontvangs,

Geleë buite die dorp in'n rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim. Lekker. Skoon. Oulik

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonnie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nonnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap.

Hoofpad is woelig in die aand. Was 'n bietjie irriterend en erf is slordig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Hok Selfsorg en Kampering se terugvoer

Die Hok is selfsorg eenhede. Ons het nie 'n rugsakreisegiers houthuisie nie.

Die Hok Selfsorg en Kampering
Esther R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon rustige verblyf.

Ons het in die backpackers wendy geslaap maar dit is beter toegerus as baie ander wat hoër gegradeer is. Ek sal aanbeveel dat daar net 'n skotteltjie gesit word om skottelgoed in te was. Sal hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthea O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea O
Saam met vriende

Baie mooi plek op die vlakte, veral vir 'n wegbreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie F
Saam met vriende

Baie netjies en diens uitstekend.

Diens was uitstekend en eienaar is baie gasvry. Alles was baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johlette S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjiese plekkie om te oornag en ons was baie vriendelik ontvang.

Die plekkie is baie nice en veilig geleë en Talita het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer toe ons so laat daar gearriveer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzabe C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

'n Wonderlike blyplek om tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiny D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tiny D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, bietjie afgeleë.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie.

Ons het baie lekker gebly vir 2 dae. Die spasie is ruim, netjies en skoon. Lekker stoepie om op te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lara L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik vir oornag.

Baie lekker plekkie om te oornag. Skoon en netjies. Baie vriendelike diens. Stort se waterdruk is effens swak, maar lekker warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Enkelreisiger

Die gastehuis eienaar is professioneel, vriendelik in ingestel op die gas se belange.

Die rustigheid van die landelike omgewing en goed toegeruste akkommodasie van Die Hok is 'n groot pluspunt vir 'n moeë reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation was neat and clean and had everything we needed for a few nights.

Talita went out of her way to enhance our experience by taking us to see flowers that only come out at night and advising where the flowers were in bloom. Lovely outside braai facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stiglingstraat 47, Calvina, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90599806d54fdbd1180534fdd0acba003e87956044dda87eee1e38bb3adb3d5ed8f23cfc38c80495ac5ec76dec413f5c0f6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 47 Stigling Street Calvina 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.466084332861 19.802056940419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem