Die Houthuisie

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 55 % af

Kry 55% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Apr 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Die Houthuisie bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die strand geleë.

Dié woonstel het 1 slaapkamer en slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die selfsorgkombuis is volledig toegerus.

Die leefarea het 'n TV met DStv-koppelpunt, so bring asb. jou eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam. Alternatiewelik kan DStv gebied word teen 'n ekstra R30 per dag.

Die patio het braaigeriewe en daar is 'n kano en roeispaan wat op die strandmeer gebruik kan word.

Verder is daar veilige parkeerplek op die perseel.

LET WEL: Die woonstel is 'n aparte ingang tuinwoonstel. Indien jy meer inligting wil hê oor die uitsig ens., stuur asseblief 'n boodskap voordat jy bespreek.

Slaapplek

'n Bespreking by Die Houthuisie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 4 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Tripelstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Houthuisie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R660 R297 per nag (vir 6 mense)

Kry 55% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Apr 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]