Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Houtkappers

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Die Houtkappers
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Baie gasvry, ruim, gerieflik en privaat.

Lisma is 'n uitstekende gasvrou en het die ekstra myl gegaan met speelgoed vir die kinders ens. Dis 'n baie lekker ruim en beskermde area waar die kinders veilig kon speel. Die toegesluite garage vir jou motor is ook 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Houtkappers se terugvoer

Baie dankie Johan, vir die kompliment. Julle is enige tyd welkom om weer te kom oorbly. Julle het goedgemanierde, pragtige kinders.

Die Houtkappers
Alta C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C
Saam met vriende

Lanklaas so lekker oorgeslaap by 'n plek. Skoon en netjies, privaat. Ons is so gasvry ontvang. Vir seker sal ons weer daar oornag op pad van Suid-Afrika na Hentiesbaai.

Ek beveel enige moeë reisiger aan om gerus daar oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Houtkappers se terugvoer

Dankie Alta.
Julle het gekom as gaste en het vertrek as vriende.
Julle en julle vierbeen kinders is enige tyd welkom.

Die Houtkappers
Pierre C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Met 'n gasvrou soos Lisma, kan jy nie beter kry nie. Vriendelike mens en haar man. Die fasiliteite was meer as wat verwag was. Skoon en netjies met als wat jy benodig vir 'n paar dae of net een nag. Definitief sal ek weer oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Houtkappers se terugvoer

Baie dankie Pierre.
Ons geniet julle gaste ten alle tye en julle maak dit vir ons maklik om julle welkom te laat voel. Hopenlik sal ons ten alle tye vir julle as gaste familie die beste diens te kan lewer

Die Houtkappers
Thalitha D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thalitha D
Gesin met tieners

Gemaklik en skoon.

Baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien K
Gesin met tieners

Dit was gerieflik ingerig.

Die Houtkappers is goed geleë gewees. Lisma het ons baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Houtkappers se terugvoer

Baie dankie Carien. Ek sal dit waardeer as jy kan uitwys waar ek nog kan verbeter. As ek reg onthou het julle twee honde gehad en julle het gelukkig en tevrede gelyk.

Die Houtkappers
Celia D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celia D
Gesin met klein kinders

Very good.

Great place to stay. Hospitality great. Recommended to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Houtkappers se terugvoer

Thank you, Celia.
Celia and her family were easy guests to host. They are welcome to come and stay again.

Die Houtkappers
Leigh B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh B
Gesin met klein kinders

Warm welcome and super comfy stay - had everything we needed for a quick overnight stop.

Great, clean space with everything one needs for a comfortable stay. Lovely and clean. Wonderful warm welcome, safe parking for vehicle and a lovely little braai area. We really were made to feel most welcome with all sorts of little extra touches and had a great night's sleep. Definitely a brilliant place if you are looking for a quick overnight spot while on your travels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Houtkappers se terugvoer

Baie dankie. Dit is 'n plesier om alles so gemaklik as moontlik vir julle as gaste te maak.
Beste groete
Lisma

Die Houtkappers
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kalaharistraat 6, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfa65eb1f26f38e7ca88113f9db297de0627f52e180a57febca9fa6c74006f6fd6d459fda1faf4cf56c24ad2b9ee3f858eda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 6 Kalahari Street Gobabis 0000 Omaheke 021 201 8901 09:00-23:00 09:00 -22.449236871445 18.968723675759