Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Houtkappers

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kalaharistraat 6, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Houtkappers is in Gobabis se middedorp in die Ooste van Namibië geleë, lekker naby die winkelsentrum. Dié dorpie is 120 km van Botswana se grens af en 200 km vanaf Windhoek.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het 1 slaapkamer met lugversorging, 1 badkamer met 'n stort en bad, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het 2 driekwartbeds en 'n enkelbed. Die leefarea het 'n driekwartbed en 2 enkelbeddens, asook 'n bank, 'n rondetafel en 4 stoele.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie, 'n dubbeldeuryskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware. Tee, koffie, melk en suiker word met aankoms voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in ’n toesluitmotorhuis, en aan die agterkant van die motorhuis is 'n groot oop area vir ’n sleepwaentjie. Langs die woonstel is ’n ontspanningsarea met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Die perseel het elektriese omheining, 'n elektroniese hek en aan die voorkant van die woonstel is daar 'n sensorlig asook veiligheidskameras.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Houtkappers sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Die Houtkappers
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lisma (Elizabeth Maria) Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Ligging

  • Kalaharistraat 6, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Gaste dink Die Houtkappers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 09:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kalaharistraat 6, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfa65eb1f26f38e7ca88113f9db297de0627f52e180a57febca9fa6c74006f6fd6d459fda1faf4cf56c24ad2b9ee3f858eda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 6 Kalahari Street Gobabis 0000 Omaheke 021 201 8901 09:00-23:00 09:00 -22.449236871445 18.968723675759
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem