Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kalaharihuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joslingstraat 2, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R725 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kom geniet die rustige omgewing en ervaar ware Noord-Kaapse gasvryheid. Dis in 'n stil woonbuurt in die hartjie van Upington geleë.

Dié gastehuis het stylvolle slaapkamers met lugversorging wat perfek vir gesinne of groepe vriende is. Daar is selfsorggeriewe vir diegene wat graag self wil kosmaak. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV Netflix, YouTube en gratis WiFi in.

Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Die Kalaharihuis is in die hartjie van Upington, naby die lughawe en die Medi-Clinic. Dis ook net 'n entjie vanaf die Kalahari Mall, Duineveld Hoërskool en die Oranje-Noord Laerskool.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 120 resensies vir Die Kalaharihuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Joslingstraat 2, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Kalaharihuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joslingstraat 2, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhNDEzNTc4LWI4YTUtNGI5ZC1iZjBhLWUzODQ3MGE0MTQ5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 2 Josling Street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.449026446478 21.256463876907