Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kelkie Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Die Kelkie Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chere D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Chere D

Geen parkering, muis in die huis, nie eers kom kyk nie. Dis net gesê dis natuur, raak gewoond aan dit. Regtig te veel trappe vir oumense en kinders.

Nie eers 'n spieël in die slaapkamers nie. Geen prente teen die mure nie, alles kaal. Slegs 'n kroegyskas, kan niks vries nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leona J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona J
Gesin met tieners

Ons het ons tyd by Die Kelkie geniet! Netjiese akkommodasie en waarde vir geld.

Die Kelkie was netjies, ruim en die fotos van die plekkie was 'n akkurate voorstelling van wat ons gekry het. Daar is aandag gegee aan die 'klein' dingetjies wat mens se verblyf gemaklik maak. Ons is vriendelik ontvang en verwelkom. Ons sal definitief Die Kelkie aanbeveel en ons sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik L
Saam met vriende

'n Tuiste na 'n lang reis. Vriendelike en welkome ontvangs.

Die Kelkie word sterk aanbeveel. Wonderlike verblyf. Sal enige tyd teruggaan. Dankie, Agatha en Marco.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary W
Saam met vriende

We had an awesome time, especially in the pool. Everything we needed as far as hygiene, cooking, sleeping arrangements was on par.

As we are a group of friends with different age groups, we would of enjoyed having more freedom with music arrangements, but we also respect rules/regulations. Perhaps that should be a part of description? Other than that, we had a blast.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-sirkel 12, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6014c74e15b8190e1a4198571784aba28c387814039072d57980b150cb2cf6d562dfa228b560461a0e72b18cd53ad6642b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 12 Cormorant Circle Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.139262 18.358155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem