Hermanus Akkommodasie by Die Klein Erf | LekkeSlaap
+11
+11

Die Klein Erf

  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 92, Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Klein Erf is 'n selfsorgwoonstel op die onderste verdieping met 3 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir 6 gaste.

Kamer 1 is 'n dubbelkamer en het 'n en suite-badkamer met bad, toilet en wasbak. Kamer 2 is ook 'n dubbelkamer en Kamer 3 het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die woonstel is pragtig gemeubileer en volledig toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanaleen 'n DVD-speler. 'n Paneelverwarmer en warmwatersakke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, ketel, broodrooster en 'n mikrogolfoond. Linne en handdoeke word voorsien. Bring asseblief jou eie strandhanddoeke saam.

Daar is 1 parkeerplek aan die woonstel toegeken en gasteparkeerplek is net 'n klein entjie se stap van die woonstel af beskikbaar.

Die oord het baie ontspanningsgeriewe, 24 uur bemande sekuriteit, elektriese heinings, infra-rooi en bewegingsensorkameras. Geriewe in die oord sluit tennisbane, swembaddens, putt-putt, muurbalbaan, gimnasium, pooltafels, kroeg, speletjieskamer, gemeenskaplike braaiplekke, winkel, wassery en klipperige strand in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Die Klein Erf
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Eenheid 92, Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Klein Erf het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 92, Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4NjAzZDBhLTliNjEtNDQ4Yy1iYTBhLTQ1N2YxZGY2NWJiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Unit 92, Hermanus Beach Club Church Street 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.435936747567 19.21635828232
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za