Wildernis Akkommodasie by Die Klein Huisie | LekkeSlaap
+9

Die Klein Huisie

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erica-straat 365, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Klein Huisie is 'n privaat kothuis op 'n kleinhoewe in Wilderness Heights en het slaapplek vir 6 gaste.

Die kamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv.

Die Klein Huisie is net 3 km van die strand af en 12 km van die Garden Route Mall af. Wildernis bied verskeie doendinge, soos fietsry, valskermsweef, abseil, voëlkyk, gholf en watersport.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Klein Huisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Die Klein Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erica-straat 365, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Klein Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erica-straat 365, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlM2YxZGY4LWU5MjUtNGRkZC05MTI0LTA5NzUwZTdlZWQwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 365 Erica Street Wilderness Heights 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.973578570942 22.571762502193
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za