LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Kliphuis Restaurant en Herberg | LekkeSlaap
+30

Die Kliphuis Restaurant en Herberg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Die Kliphuis Restaurant en Herberg
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Enkelreisiger

Baie lekker plekkie met vriendelike mense.

Netjies en skoon met al die geriewe nodig. Vriendelike mense.

Estelle V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Welkome herberg na 103 km se stap in die Karoo - gerus na liggaam en siel!

Mens kon Rian en Belinda seker nie verkwalik toe hulle hierdie twee stofgestapte en beswete reisigers aanskou het nie (gelukkig was ons kar darem nie te onaansienlik nie). Die 103 km wat ons tydens die Heuninglandstaproete afgelê het, het sy merk gelaat, maar hulle twee het ons hartlik ontvang en na 'n koue bier, 'n lekker koppie koffie en 'n diep bad water was ons gou weer ons selwers. Die gasvryheidsbedryf kreun onder Covid-regulasies en die eienaars van gastehuise buig agteroor om gaste te ontvang - ondersteun hulle asseblief.

Die Kliphuis Restaurant en Herberg's terugvoer

Baie dankie, Estelle, waardeer jou mooi woorde. Was lekker om julle hier te he.
Ons sien uit na julle volgende aankoms by ons.
Mooi loop en veilig wees
Karoo Groete
Belinda en Riaan

Die Kliphuis Restaurant en Herberg
Monique B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, oulike mense en gesellig.

Wonderlike stop in die Karoo met gesellige, gasvry eienaars, ons het die kuier baie geniet daar. Lekker warm geslaap en verskriklike lekker ontbyt gehad. Niks was te veel moeite vir gasvrou nie, sy het selfs my kussing wat agtergebly het dadelik gepos. Sal verseker weer daar slaap op pad Kaap toe.

Deidre L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Riaan and Belinda are excellent hosts. Friendly, warm and engaging.

Die Kliphuis Restaurant en Herberg's terugvoer

Good day Deidre
Thank you for visiting us at Die Kliphuis. See you soon

Die Kliphuis Restaurant en Herberg
Peter L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornagverblyf.

Op die buitewyke van die klein dorpie Fraserburg, in die Bo-Karoo, het die Kliphusie vir ons ons 'n rustige oornagstop gebied. Die mense was vriendelik, die kamer was in orde, en ons het 'n goeie aandete daar geniet - aandete in 'n gastehuis is altyd welkom as 'n mens die dag 'n lang ent gery het.

Die Kliphuis Restaurant en Herberg's terugvoer

Baie dankie, wat 'n voorreg om jul te ontvang.

Die Kliphuis Restaurant en Herberg
Nicolette O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette O
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier.

Ons is baie vriendelik ontvang en die gasvryheid het ons dadelik laat tuis voel.

Die Kliphuis Restaurant en Herberg's terugvoer

Dankie Nicolette.

Die Kliphuis Restaurant en Herberg
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 5, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFXb32Y9IE73bbhmHwR1LlhwJcl6IVZev27QSz6dYDnw3LwsX9z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 5 Voortrekker Street Fraserburg 6960 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -31.917396557831 21.508931364418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!