Standerton Akkommodasie by Die Kliphuis Standerton by BON Hotels | LekkeSlaap
+74

Die Kliphuis Standerton by BON Hotels

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 31, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 275 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Kliphuis Standerton by BON Hotels is 'n bekoorlike boetiekhotel in Standerton. Dié elegante sandsteenplaashuis is in 'n rustige omgewing geleë en spog met 'n interessante geskiedenis en baie karakter.

B&B-verblyf word in 20 elegante gastekamers met en suite-badkamers aangebied. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, elektriese komberse, WiFi, 'n haardroër en universele kragpunte.

Die gastehuis het 'n restaurant, kroeg en 'n pragtige tuin. Die eetarea het sitplek vir 70 gaste en kan ook vir sake-funksies, konferensies en privaat geleenthede gebruik word. Die restaurant is tydens ontbyt, middagete en aandete oop. Gaste kan ook aandete op die beskutte stoep geniet.

Doendinge en geriewe in die area sluit 'n winkelsentrum, bioskoop, Standerton Buiteklub, Grootdraaidam, Die Vaalrivier, watersport, 'n baarsvisvangklub, perdry en voetslaanpaaie in die woud in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Die Kliphuis Standerton by BON Hotels
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Caledonstraat 31, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Kliphuis Standerton by BON Hotels het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Standerton Mpumalanga
Vanaf R1 275
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 275
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 31, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwxLWFwa4HFb2NpKpIzz1xh8iy3OpzeQTQy4powoxAXDQt4ELY6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 275  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 31 Caledon Street Standerton 2430 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.949596345617 29.246388271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za