Standerton Akkommodasie by Die Kliphuis Standerton by BON Hotels | LekkeSlaap
+74

Die Kliphuis Standerton by BON Hotels

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Die Kliphuis Standerton by BON Hotels
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gerhard E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard E
Saam met vriende

Heerlike rustige, skoon en gerieflike verblyf met baie vriendelike diens.

Baie vriendelik ontvang en na ons kamers geneem, die heerlike aandete was voortreflik. Die Kliphuis kan aanbeveel word vir wonderlike diens en verblyf.

Elani K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elani K
Gesin met klein kinders

Prentjiemooi, vriendelikste en mees behulpsame personeel.

Pragtige gastehuis, personeel almal ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Vanaf R1 275
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 275
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 275
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 31, Standerton, 2430, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwxLWFwa4HFb2NpKpIzz1xh8iy3OpzeQTQy4powoxAXDQt4ELY6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 275  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 31 Caledon Street Standerton 2430 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.949596345617 29.246388271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za