Heroldsbaai Akkommodasie by Die Korf 5 | LekkeSlaap
+15

Die Korf 5

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Korf 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Heroldsbaai. Die gebou is oorkant die strand en sowat 10 km vanaf George se lughawe.

Die woonstel is op die heel boonste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of 'n bad. Daar is 'n kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien.

Die sitarea aan die oorkant het 'n TV en bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die see en die omgewing. Parkeerplek is beskikbaar op die straat. Die woonstel word via trappe bereik.

Die woonstel is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word en Oubaai Gholflandgoed en die Garden Route Mall is in die omtrek.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Korf 5 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusweg, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACsYIBT5eOc6ToMFTiKlg4p1umhisg5QKFx7R8vlXMcwCcjOiUo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) Beach Road Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.053171536505 22.392377202166
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za