Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kothuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Die Kothuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Janine S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Aangenaam.

Verblyf was aangenaam, was die ideale ligging vir my doel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was kort maar lekker.

Die plek is pragtig en skoon en baie goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liko V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liko V
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly. Eienaars gaan uit hul pad om jou te help.

Ja, baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie D
Saam met vriende

Everything we needed!

We enjoyed our stay. It was ideal for what we wanted and had everything we needed. Elsa was in communication with us and was very helpful with any and all questions we had, even where to do some grocery shopping. We would highly recommend Die Kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kothuis se terugvoer

Hi Natalie, thank you so much for your kind words. We enjoyed having you very much and would love to host you again.

Die Kothuis
Carien J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien J
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik! Privaat, netjies en 'n heerlike kuier in die bosveld.

Pragtige tuin, die kinders het heerlik gespeel. Elsa en haar span was wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike resensie, Carien. Ons hoop julle kom kuier sommer binnekort weer.

Die Kothuis
Shaun T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaun T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent stay and really nicely situated to the Kruger.

Really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kothuis se terugvoer

Thank you so much for the kind review Shaun. Hope you visit us again soon.

Die Kothuis
Louis M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik vir ons gewees, en rustige omgewing.

Kothuis is baie ruim en veilig om daar oor te slaap. Die paadjie na die ingangshek kort bietjie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike resensie, Louis. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Die Kothuis
Andy F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

The accommodation was great, the host was very helpful, it was clean, and no surprises. Everything that was promised was followed through. Definitely would go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kothuis se terugvoer

Dear Andrea
Thank you so much for taking the time to write this kind review. We are so glad that you enjoyed your time here, and look forward to hosting you again soon

Die Kothuis
Elsie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale verblyf vir wildtuinbesoeke.

Gerieflik, ruim, stil, privaat, goed toegerus. Baie lekker matras 'n groot pluspunt. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou Heleen. Sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike resensie. Ons hoop om julle sommer binnekort weer te sien.

Die Kothuis
Marelize O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize O
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer teruggaan!

Ons het in Julie 2023 vir 3 aande by Die Kothuis oorgebly en was aangenaam verras! Dit was alles wat ons nodig gehad het vir die drie aande en was nie eers 2 km van die wildtuin se Malelane-hek af nie. Die tuin by Die Kothuis is lekker groot en so mooi onderhou. Ons het heerlik in die aande daar gebraai en dit was baie rustig. Daar is nie skoonmaakdienste oor naweke nie wat dalk vir ons 'n opsie is wanneer mens weer soontoe gaan, maar dit sal ons glad nie verhoed om weer soontoe te gaan nie. Dit is regtig die perfekte plekkie vir 'n paar aande se oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kallie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie V
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het na 20:00 gearriveer en Lettie het ons telefonies mooi tot by die kothuis vergesel waar sy ons ingewag het. Die Kothuis was silwerskoon en ons het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kothuis se terugvoer

Beste Kallie. Baie dankie vir die vriendelike resensie. Dit was baie lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle sommer binnekort weer te kan ontvang.

Die Kothuis
Frik V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagplek teen die Krugerwildtuin en ons het heerlik gebly.

Die kothuis het al die basiese benodigdhede vir reisigers wat wil oornag voor hul die Krugerwildtuin binnegaan en is ook geskik as basis vir dagbesoekers. Ons het heerlik gebly en sal dit beslis weer wil gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike resensie Frik. Ons hoop om julle binnekort weer te huisves.

Die Kothuis
Joey R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey R
Besigheidsreis

Pragtige plek.

Die huisie het alles wat jy nodig het. Heleen het ons dadelik laat welkom voel. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike resensie Joey. Ons sien uit om julle binnekort weer te huisves

Die Kothuis
Johan N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met vriende

Gasvry, hulpvaardig, vriendelik en netjiese kothuis.

Vriendelik ontvang en verblyf was 5 ster gehalte in plaas omgewing. Sal beslis weer daarvan gebruik maak. Dankie Elsa en Nico.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audre P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audre P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplek as jy die Wildtuin besoek.

Netjiese, ruim 2-slaapkamerkothuis. Goed ingerig. Alles wat nodig is. Baie naby die Malelane-hek en ons sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelike diens.

Gemaklik met 'n goeie ligging. Netjiese en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nita B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita B
Saam met vriende

Wonderlik!

Beste oorslaap voor wildtuin ooit. Netjies, skoon en eienaars doen baie moeite! Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kothuis se terugvoer

Hi Nita, baie dankie vir jou vriendelike resensie. Ons waardeer dit baie, en ons hoop om julle sommer baie binnekort weer te sien.

Die Kothuis
Natasha J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig

Die Kothuis is 'n baie oulike, netjiese plekkie. Kliëntediens is fantasties. Ek beveel Die Kothuis sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Natasha! Dit was 'n absolute plesier om julle hier te kon huisves en ek hoop om julle sommer binnekort weer te sien.

Die Kothuis
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selati-singel 105, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00f65223d9ae1dd76bdce20121068bf6700896bb4d51d1f91ba01ec15c3f4260219f029a11af5a0fb83d6b2e5ec3bf528fff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 105 Selati Crescent Mhlatikop 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.470246307135 31.55044574313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem