Die Kreef Woonstel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Benedict B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie sentraal gelee en loop afstand na die ATKV-oord en strand! Puik.
Yolandi O - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier, sal weer gebruikmaak.
Santie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en goed geleë.
Gerhard B - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly. Woonstel het alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie.
Christene C - Jul 2022
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir kort en lang termyn.
Neil B - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik - baie lekker woonstel.
Retha Hanekom S - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Die Kreef Woonstel se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom