Die Lemoenhuis
Opsomming van Resensie
Alastair S - Mei 2022
Gemiddeld
Convenient and comfortable.
Die Lemoenhuis se terugvoer
Thank you Alastair.
Anke D - Des 2021
Gemiddeld
Stil en rustige verblyf!
Die Lemoenhuis se terugvoer
Bly julle het dit geniet.
Richardt L - Des 2021
Gemiddeld
Lekker ontspan in 'n rustige, skoon atmosfeer.
Paul B - Des 2021
Gemiddeld
Outstanding place and hosts.
Die Lemoenhuis se terugvoer
Thank you Paul.
We enjoyed having you visit.
Stella F - Nov 2021
Gemiddeld
Die akkommodasie is puik en dit voel of mens op 'n plaas is met die pragtige Hantamberge en die uitsig op die veld.
Die Lemoenhuis se terugvoer
Baie dankie Stella. Kom maar weer.
Trish H - Okt 2021
Gemiddeld
Peaceful, relaxing stay with fabulous view. Wonderful hosts made our time at the cottage even more special.
Die Lemoenhuis se terugvoer
Thank you for your review Trish. We hope to see you both again. Maybe on your home ground.
Thomas M - Okt 2021
Gemiddeld
Uitstekend
Die Lemoenhuis se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Thomas.
William H - Sep 2021
Gemiddeld
Comfortable and homely with a lovely view.
Colleen O - Sep 2021
Gemiddeld
Beautiful outlook, lovely cottage!
Dave M - Sep 2021
Gemiddeld
Excellent.
Anneke W - Aug 2021
Gemiddeld
Uitstekende ervaring.
Nina J - Aug 2021
Gemiddeld
Lieflike, rustige verblyf.
Lees meerNina J - Jul 2021
Gemiddeld
Fantastiese vakansiebestemming.
Lees meerBrigitte S - Mrt 2021
Gemiddeld
Accommodation gives you the real Karoo feeling.
John T - Sep 2020
Gemiddeld
The Lemoenhuis was clean, it had a very nice location on the edge of Calvinia. The proprietors were very friendly and helpful. Well worth staying there.
Louis D - Aug 2020
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik. Francois en Liz het moeite gedoen om tuis te laat voel.
Cara B - Jul 2020
Gemiddeld
Oorslaap op pad na ons bestemming.
Ria B - Nov 2019
Gemiddeld
Sal enige iemand aanbeveel om hier te kom rus.
Luzanne H - Okt 2019
Gemiddeld
Rustige, pragtige, mooi versierde blyplek met lieflike uitsig.
Dawie V - Okt 2019
Gemiddeld
Rustige uniekheid.
Heather H - Sep 2019
Gemiddeld
A most welcome oasis in the middle of our long road trip.
Cecilia S - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie oulike huisie.
Gretha B - Okt 2018
Gemiddeld
A great, quiet and safe location to stay.
Erika G - Sep 2018
Gemiddeld
Ontsettend netjies en knus.
Die Lemoenhuis se terugvoer
Dankie Erika. Hoop julle kom weer. Was lekker om jou te ontmoet.
Truter P - Sep 2018
Gemiddeld
Gasvrye hosts, netjies en cosy.
Die Lemoenhuis se terugvoer
Baie dankie vir jou review Truter. Was lekker om julke hier te he.
Amanda S - Aug 2018
Gemiddeld
Rustig en stil.
Die Lemoenhuis se terugvoer
Thank you for your review, Amanda. Hoop ons sien jou weer.
Harry H - Sep 2017
Gemiddeld
Baie rustig en ontspanne.
Die Lemoenhuis se terugvoer
Thank you for the feedback, Harry. Do come again.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaagvlakte-straat 1, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom