Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Lemoenhuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Die Lemoenhuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gert V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met klein kinders

Net wat ons voor gehoop het.

Eenkant, mooi uitsig, rustig, gawe gashere - sal weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Dankie Gert. Julle is baie welkom om weer te kom!

Die Lemoenhuis
Val W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val W
Saam met vriende

Fabulous stay.

Private and hostess fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Thanks for the encouragement Val.

Die Lemoenhuis
Constant S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Lemoenhuis is 'n wenner!

Die Lemoenhuis het aan meer as ons verwagtinge voldoen. Die geriewe is puik, die gasheer en gasvrou, Francois en Liz, is vriendelike, hulpvaardige mense wat ons dadelik laat tuisvoel het. Ons sal Die Lemoenhuis sonder aarseling aanbeveel en vir seker daar wil oornag as ons Calvinia weer besoek. Hierdie tuiste is 'n aanwins!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Baie baie dankie Constant. Wat 'n uitstekende resensie.

Die Lemoenhuis
Tinus L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home.

We were welcomed and treated like family. Stunning location, crisp clean air and view of the mountains. The facilities were extremely comfortable and well equipped. Attention to detail down to minute details.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Thanks for your encouraging words Tinus. Come again.

Die Lemoenhuis
Meg P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meg P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, comfortable cottage. Great place to stay.

Very friendly hosts. Lovely cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Rustige blyplek met pragtige uitsig.

Die kothuis is ruim, goed toegerus en 'n rustige area. Pragtige uitsig van die stoepie. Bed het baie lekker geslaap. Eienaars ongelooflik vriendelik en behulpsaam, en die 3 Labradors het my heerlik opgepas en geselskap gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ewald L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald L
Gesin met klein kinders

Aangenaam verras.

Baie lekker plekkie met alles wat 'n mens nodig het en 'n lekker uitsig op die berge. Gasvrou gaan ook uit haar pad om gaste tuis te laat voel en alles te verskaf wat nodig mag wees soos bv. eetstoel en eetgerei vir klein kinders. Ons het lekker gebly, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Enige tyd, Ewald.

Die Lemoenhuis
Jackie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Het die verblyf baie geniet, lekker afgeskakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich D
Saam met eggenoot / lewensmaat

An enjoyable stay in a quiet area of town with very warm hosts.

We enjoyed the tranquility of Die Lemoenhuis with a lovely view of the veld and the mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik plekkie in die dorp maar met oop vlaktes voor jou. Pragtig.

Oulike plekkie. Liz het ons vooraf alle inligting gegee wat nodig was. Dankie dat ons hondekind kon deel wees van die ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Johan. Dit was lekker om julle te ontmoet en die hondjie.

Die Lemoenhuis
Imelda A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik, ongelooflik, waarde vir geld.

Dit was ongelooflik en die diens was baie baie goed. Super lekker huise met heerlike kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Dankie vir die wonderlike review Imelda, kom weer.

Die Lemoenhuis
Alastair S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alastair S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient and comfortable.

The accommodation was clean, comfortable and convenient, exactly in line with what was advertised.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Thank you Alastair.

Die Lemoenhuis
Richardt L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richardt L
Gesin met klein kinders

Lekker ontspan in 'n rustige, skoon atmosfeer.

Baie mooi Karoo-omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anke D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D
Saam met vriende

Stil en rustige verblyf!

Baie netjies, het baie lekker in die Lemoenhuis gebly. Baie vriendelik ontvang, sal verseker weer in die Lemoenhuis oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Die Lemoenhuis
Paul B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding place and hosts.

Everything was perfect - the cottage is very nice, location excellent. Fantastic views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Thank you Paul.
We enjoyed having you visit.

Die Lemoenhuis
Stella F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie is puik en dit voel of mens op 'n plaas is met die pragtige Hantamberge en die uitsig op die veld.

Liz en Francois is baie vriendelik en laat mens dadelik tuis voel. Die verblyf is baie mooi skoon en hier is als wat jy nodig het in die kombuis. Ons gaan beslis weer by Die Lemoenhuis kom oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Baie dankie Stella. Kom maar weer.

Die Lemoenhuis
Trish H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, relaxing stay with fabulous view. Wonderful hosts made our time at the cottage even more special.

Thank you, Liz and Francois, for our 2-night stay with you at Die Lemoenhuis. What a lovely spot it is and you made us feel so at home. Enjoyed the visits from the dogs too! Pleased the rain fell in Calvinia for you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Thank you for your review Trish. We hope to see you both again. Maybe on your home ground.

Die Lemoenhuis
Thomas M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas M
Saam met vriende

Uitstekend

Ons is gasvry ontvang en alles was keurig en smaakvol. ’n Ware juweel en kan dit met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Thomas.

Die Lemoenhuis
William H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and homely with a lovely view.

A lovely place to settle down and rest after a long day on the road and the hosts are very friendly and helpful. The cottage is tasteful and well equipped and away from the noisy main streets and the views over the veld and the mountains are fabulous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen O
Saam met vriende

Beautiful outlook, lovely cottage!

Wonderful cottage, owners super friendly and helpful, everything one needs with a beautiful outlook. Well worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We used the Lemoenhuis as a base to tour Namaqualand. Liz and Franscois were exemplary hosts and the accomodation was very comfortable. We especially loved the doggies. We will stay there again when next in Calvinia.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke W
Gesin met tieners

Uitstekende ervaring.

Baie netjies, pragtige uitsig, smaakvolle en gerieflike blyplek, lekker stoep, gasheer baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina J
Enkelreisiger

Lieflike, rustige verblyf.

Ek het my verblyf by Die Lemoenhuis ongelooflik baie geniet. Ek het nog nie eers my bagasie afgelaai die eerste aand nie en het toe alreeds bespreek vir 'n tweede nag. Ek het vir 2 oggende die mooiste uitsig gehad vanuit my slaapkamer. My eerste koffie is geniet op die stoepbanke met 'n warm snoesige kombers om die koue af te weer. Ek sal sonder enige twyfel Die Lemoenhuis aanbeveel vir 'n rustige kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina J
Enkelreisiger

Fantastiese vakansiebestemming.

Wat 'n plesier om hier te kon tuisgaan! Ek het nog nie eers my bagasie afgelaai nie en het sommer alreeds vir nog 'n aand bespreek. Die uitsig het my betower. Ek het wakker geword met die mooiste uitsig vanuit my kamervenster. Dit het my genoodsaak om met een van Lemoenhuis se komberse toegewikkel op die stoepbanke te gaan sit terwyl die son opkom met 'n oggendkoffie in die hand. Ek sal Die Lemoenhuis beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation gives you the real Karoo feeling.

It was very clean and supplied everything that's needed for a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik. Francois en Liz het moeite gedoen om tuis te laat voel.

Die eenheid se ligging teenaan die oop veld met 'n uitsig op die Hantamberge is baie spesiaal. Ons hondjie het ook lekker vriende gemaak met die 3 inwonende honde. Francois en Liz was baie gesvry, net jammer Francois sukkel so om tennis te speel en moet nou noodgedwonge eerder golf speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Lemoenhuis was clean, it had a very nice location on the edge of Calvinia. The proprietors were very friendly and helpful. Well worth staying there.

The proprietors gave a very useful description of life in Calvinia which was very interesting to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cara B - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorslaap op pad na ons bestemming.

Ons het laterig die aand met ons twee honde geariveer, maar dit was geen probleem nie. Ons is vriendelik ontvang en ons honde was toegelaat om op die erf rond te hardloop. Die huisie waarin ons gebly het was baie oulik, skoon en goed toegerus. Wens ons kon 'n bietjie langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Enkelreisiger

Sal enige iemand aanbeveel om hier te kom rus.

Wat 'n aangename plek. Vreeslik vriendelik ontvang. Liz en Francois het omtrent moeite gedoen om my tuis te laat voel en alles was mooi skoon en netjies. Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzanne H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanne H
Gesin met klein kinders

Rustige, pragtige, mooi versierde blyplek met lieflike uitsig.

Die huisie was smaakvol versier en was gerieflik en netjies. Die gasheer en gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is in 'n rustige area geleë met 'n mooi uitsig. Sal definitief weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie V
Gesin met klein kinders

Rustige uniekheid.

Rustige area en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most welcome oasis in the middle of our long road trip.

Beautiful view, comfortable rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S
Gesin met klein kinders

Baie oulike huisie.

Baie oulike familie-vriendelike plek om by te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gretha B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gretha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great, quiet and safe location to stay.

We enjoyed staying in Die Lemoenhuis. Hostess Liz and her husband were very friendly and helpful. Die Lemoenhuis is located on a quiet street, in the garden of the owner's house and has view on the mountain range. We highly recommend this location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontsettend netjies en knus.

Liz is 'n uitstekende gasvrou en het alles gedoen om ons te akkommodeer. Die huisie is ontsettend netjies en knus. Ons kan dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Dankie Erika. Hoop julle kom weer. Was lekker om jou te ontmoet.

Die Lemoenhuis
Truter P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Truter P
Saam met vriende

Gasvrye hosts, netjies en cosy.

Sal hierdie cosy plekkie enige dag aanbeveel, was belewenis na kuier by Vleisfees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Baie dankie vir jou review Truter. Was lekker om julke hier te he.

Die Lemoenhuis
Amanda S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Enkelreisiger

Rustig en stil.

Liz is baie aangenaam en vriendelik. Netjiese klein cottage met heerlike warmte binne om koue winter te trotseer. Goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Thank you for your review, Amanda. Hoop ons sien jou weer.

Die Lemoenhuis
Harry H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspanne.

Baie oulike akkommodasie, baie privaat en rustig. Sal weer hier kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Lemoenhuis se terugvoer

Thank you for the feedback, Harry. Do come again.

Die Lemoenhuis
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlakte-straat 1, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZjhmYzBkLTJkODQtNGZkNC04MjY5LWUyZDQ2NDdlNmRkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 1 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.471150107655 19.780842590699