Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Lemoenhuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlakte-straat 1, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Lemoenhuis is 'n ongekunstelde selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in Calvinia geleë is. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag, óf vir dié wat rusplek soek tydens 'n moeisame reis.

Dié kothuis is volledig gemeubileer en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 slaapkamer met 'n driekwartbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gasverwarmer en elektriese komberse vir koue dae, asook 'n waaier vir warm dae. Klerehangers, 'n haardroër, linne en handdoeke word voorsien. Daar is muskietnette op albei beddens.

Die oopplan-leefarea het netjiese sitplek en die kombuis het 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Tee, water, koffie, suiker, melk en tuisgemaakte beskuit word voorsien. Opwasmiddel, afdrooglappe, hanger, linner en handdoeke word ook voorsien. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar.

Gaste kan op die veranda ontspan en die braaigeriewe gebruik. Veilige parkeerplek is langs die kothuis beskikbaar vir 1 voertuig en daar is sekuriteit op die perseel. Die Lemoenhuis is naby 'n paar koffiewinkels, restaurante en 'n museum.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Lemoenhuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Die Lemoenhuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 7

Ligging

  • Jaagvlakte-straat 1, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Lemoenhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlakte-straat 1, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwZjhmYzBkLTJkODQtNGZkNC04MjY5LWUyZDQ2NDdlNmRkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 1 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.471150107655 19.780842590699
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem