Hermanus Akkommodasie by Die Lig Huis | LekkeSlaap
+28
+28

Die Lig Huis

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Luytstraat 52, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die Lig Huis is sentraal geleë in die gewilde vakansiedorp Hermanus aan die Wes-Kaap se Suidkus. Dié dorp se natuurskoon, matige klimaat, buitelewe, planteryk en nabyheid aan Kaapstad maak dit ideaal vir besoekers wat die Overberg wil verken.

Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis of in die gastesuite, elk met 'n privaat ingang. Die hoofhuis het slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers en die oopplan-gastesuite is geskik vir 2 volwassenes en 'n kind.

Albei eenhede lei na 'n privaat patio met braaigeriewe. Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis en die gastesuite het slegs verhit-en-eetgeriewe.

Daar is soveel te doen in Hermanus, soos walviskyk, visvang, watersport, hangsweef en gholf. Gaste kan ook die talle strande en historiese besienswaardighede besoek en verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Die Lig Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Luytstraat 52, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Lig Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Vanaf R680
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Luytstraat 52, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58Orbr9GMP8M7Fgu8gRA589FCns1d2vPC2qsZYe5FC1c0eNlMj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 52 Luyt Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.4124849 19.247137
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za