Die Loft

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Loft is 'n gemaklike selfsorg-eenheid vir 6 in Kuilsrivier.

Dié eenheid is op die tweede verdieping geleë en beskik oor 3 kamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamers het 'n enkelbed. Die eenheid het 'n slaapbank vir 2 kinders.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die leefarea het 'n etenstafel vir 6, 'n sitkamer met 'n TV en DStv en binnebraaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die Loft is 4 km vanaf Zevenwacht Mall, 7 km vanaf Zevenwacht-wynlandgoed en 10 km vanaf Polkadraai Aarbeiplaas. Verskeie wynplase, landgoedere, restaurante en winkels is 35 km van Die Loft af.

Slaapplek

'n Bespreking by Die Loft sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Loft gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 770 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]