Strand Akkommodasie by Die Melkbaai 54 | LekkeSlaap
+5

Die Melkbaai 54

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnardstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Melkbaai 54 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in Strand met slaapplek vir 2 gaste. Daar is sllapplek vir 2 kinders op matrasse.

Dié eenslaapkamer-eenheid het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort in die bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Rook is verbode en ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Let wel dat die op die tweede verdieping is en via trappe bereik word.

'n Restaurant, roomyswinkel en die strand is loopafstand vanaf die eenheid. Die bekende Friedman and Cohen winkel is om die draai en Somerset Mall 5 minute se ry weg. Kaapstad Internasionale lughawe is 25 min se ry vanaf die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Melkbaai 54 sluit in:

Dubbelbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Die Melkbaai 54
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Burnardstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Melkbaai 54 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnardstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAncltbwGYZShCPEgPqqJx541SCracOIserGJ4MHJrlZ0zDwD7kn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 5 Burnard Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.111596103633 18.82295435582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za