Die Mossel Huisie
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highstraat 48B, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Mossel Huisie is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die middel van Mosselbaai. Dié historiese huis spog met 'n uitstekende uitsig oor die hawe en see, en is lekker naby plaaslike besienswaardighede.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, en het slaapplek vir 4 gaste. 'n Trap lei vanaf die straat na die huis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede badkamer is apart en het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, klein toebehore en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, sitarea en 'n slim-TV met Premium-DStv. Die voordeur lei na 'n lieflike stoep met braaigeriewe, stoepmeubels en 'n uitsig oor die hawe en see. Die groot kombuis-skuifdeur lei na 'n geslote binnehof met volledige braaigeriewe.
Besienswaardighede in die area sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en Grootbrakrivier Museum in. Doendinge soos visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk en perdry is baie gewild. Geniet ook die asemrowende 1,2 km Zipline oor die see.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Mossel Huisie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Highstraat 48B, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Mossel Huisie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Linkside Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highstraat 48B, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2